Matches 101 to 150 of 1,690
# | Notes | Linked to |
---|---|---|
101 | >PN:Johan Vermeulen | |
102 | >PN:Johan Vermeulen, MOOC 50857/36 | |
103 | >Truter p252 | |
104 | >Truter p252 | |
105 | >Truter p252 | |
106 | >Truter p252 | |
107 | >Truter p252 | |
108 | >Truter p252 | |
109 | >Truter p252 | |
110 | >Truter p252 | |
111 | >Truter p378 | |
112 | >Truter p378 | |
113 | >Truter p378 | |
114 | >Truter p380 | |
115 | >Truter p380 | |
116 | >Truter p382 | |
117 | >Truter p382 | |
118 | >Truter p383 | |
119 | >Truter p383 | |
120 | >Truter p67 | |
121 | >xxxp49 | |
122 | Aangeneem in die NG Kerk Hendrina op 18.4.1919. Verhuis in 1929 na Bethal. | |
123 | Aangenome dogter. | |
124 | Aangenome kind | |
125 | Aangenome kind. | |
126 | Aangenome kind. | |
127 | Aangenome kind. | |
128 | aankoms 1859 vanaf Amsterdam, boer te Hemelrood, Herbetsdale>H5p640 | |
129 | Aankoms in Kaapstad 1708 vanaf die hawestad Tangermünde in die noorde van Duitsland aan die Oossee, en was in diens van die H.O.I.K. Vanaf 1708 - 1712 was hy houtkapper en wadrywer. In 1713 tot 1715, tree hy in diens van Christiaan Maasdorp as boerekneg. In 1715 word hy Vryburger. Sy geboortedatum en plek kon nog nie met sekerheid vasgestel word nie. Hy het sy naam GROBLER geteken. Hoewel die naam wel in Duitsland voorkom, is dit nie van Duitse oorsprong nie en kan dit moontlik Nordies wees. Spelvariasies van die van is GROBLER en GROBBELAAR. | |
130 | Aankoms op 6.4.1883 aan boord van die skip 'Durban'. Boer. Hy is een van die vele RABE/RABIE stamvaders wat na Suid-Afrika gekom het. Johann Heinrich was 'n boer en het met die skip 'Durban' op 6 April 1883 met sy vrou Ilse (*1826) en vier kinders in Suid Afrika aangekom. Hy lê begrawe in Philippi se Duitse kerkhof. | |
131 | Aanleg Bestuurder | |
132 | Abraham Bastiaansz Pyl, arriveer 1670 vanaf Zonnemaire, Nederland. Hy kom in 1691 voor onder die Burgers van Stellenbosch | |
133 | Abraham was op 12 jarige seun reeds saam met sy Pa op Kommando. Op 13 jarige leeftyd was hy al krysgevangene op Ceylon, waar hy die jongste krygsgevangene was. Na die dood van Aletta RAATH trou hy met M. CRONJE (weduwee van Max NORTJE) Sy hertrou later met BEYLEVELD KG no 1988: Rabie, Abraham Paulus 13 jaar oud Adres: Klerksdorp Kommando en Veldkornetskap: Potchefstroom onder Schoonspruit Gevang: Paardeberg, 27 Februarie 1900 | |
134 | Abraham was van Birzai in Litaue. Sy ouers was Moses en Sonia. Hul van was oorspronklik Rebe, maar toe hulle na Suid Afrika gekom het is dit verander na Rabie. Daar was ook twee susters, Manucha en Jachne. Abraham was 'n algemene handelaar en slagter te Bonnievale. Abraham is verwant aan Samuel RABIE. | |
135 | Accountant | |
136 | Adjunk Hoof | |
137 | Adjunk-direkteur van Onderwys-adminisrasie. Afgetree op 1-12-1975 | |
138 | Admin Klerk | |
139 | Admin Manager | |
140 | Administrasie Klerk | |
141 | Administratiewe beampte. Grootfontein Landboukollege | |
142 | Adopted | |
143 | Adriaan en sy eggenote sterf saam in 'n motorongeluk. | |
144 | Afgetrede Munisipale Hoof van Gesondheid. | |
145 | Afgetrede sakeman van Moorreesburg met dood. Drie kinders genoem. | |
146 | Afgetree | |
147 | Afkomstig van Oos-Londen | |
148 | Afkomstig van Zittau, Duitsland. Vanaf 1750 tot 1760 soldaat, 1761 tot 1764 korporaal en sersant vanaf 1765 tot 1776. | |
149 | Ahmetnager is vernoem na 'n tronk in Indië waar haar Pa gevangene in die oorlog | |
150 | Aletta was 'n 24jr jongedoger van Bredasdorp toe sy met Christoffel VAN AS getroud is. |