Matches 151 to 200 of 1,690
# | Notes | Linked to |
---|---|---|
151 | Aletta was 'n 26jr winkelklerk van Lindley toe sy met Bernardus GROENEWALD getroud is. In die huweliksregister is haar van RABE. Met haar dood, word vier kinders genoem. Haar nooiensvan en ouers se name nie op haar sterfkennis gemeld nie. | |
152 | Aletta was 16 jaar oud toe sy met Hendrik VAN DER LINDE getroud is. Met die dood van haar vader was sy met D. GERTZENBACH getroud. | |
153 | Algemene handelaar. Die egpaar het 'n tweeling en 'n drieling gehad. | |
154 | Alice kom van Odessa(?) en het eers JOSSOLOWITCH geheet. Die van is in Suid-Afrika verander. | |
155 | Alida was reeds oorlede met haar vader se dood en haar kinders word in sy boedel genoem. | |
156 | Ambagsman. | |
157 | Andrew McGregor Rabie het sy skoolopleiding aan die Hoër Jongenskool in die Paarl ontvang. Daarna het hy aan die Universiteit van Kaapstad en Edinburgh (Skotland) studeer en as Tandarts gekwalifiseer. Nadat hy op Bredasdorp en Uniondale gepraktiseer het, het hy hom in Port Elizabeth gevestig. Hier het hy diep spore in die gemeenskap getrap. Hy het baie in rugby belang gestel en was onder meer president van die Park-rugbyklub en die O P Rugby-unie. Hy het hom beywer vir 'n eie hoofkwartier vir die unie en die Boet Erasmus-stadion is onder sy leiding gebou. Die inwyding van die stadion het op 23 April 1960 plaasgevind en die hoofpaviljoen heet die Andrew Rabie-paviljoen. Andrew het ook in die onderwys belangsgestel. Hy was 21 jaar lank lid van Port Elizabeth se skoolraad en het 'n groot rol by die oprigting van 'n nuwe Afrikaansmedium Hoërskool gespeel. Dit is later na hom vernoem en heet die Hoërskool Andrew Rabie. Vir baie jare het hy op die Raad van die Universiteit van Port Elizabeth en van die Universiteit van Wes-Kaapland gedien. Hy was ook aktief in die politiek en 'n lid van die Nasionale Party. Van 1961 tot 1965 was hy die LPR vir Worcester. | |
158 | Andries-dg. | |
159 | Angus got married and divorced, had no children | |
160 | Anna S-dg. | |
161 | Anna sterf twaalf dae na haar huwelik op 48 jarige ouderdom. | |
162 | Apteek assistent | |
163 | Apteel Assistent | |
164 | Apteker. | |
165 | Apteker. | |
166 | Apteker. Nadat sy huwelik met Jennifer COATES ontbind word, trou hy met Carol VERMEULEN. Volgens die VERMEULEN-stamregister is sy van RABE en is hy op Empangeni gebore. | |
167 | Apteker. Bloemfontein | |
168 | Aptekers assistente | |
169 | Arbeider. | |
170 | Arbeider. | |
171 | Arbeidsterapeut | |
172 | Argitek. | |
173 | Arriveer ongeveer 1761 aan die Kaap as soldaat. Hy was van Magdeburg, Duitsland afkomstig. Vanaf 1765-1777 was hy 'n boerkneg. | |
174 | Artist | |
175 | Artist | |
176 | Bakker. in Parow | |
177 | Balju te Arconpark, Vanderbijlpark. | |
178 | Bank Bestuurder | |
179 | Bankbestuurder op Grootfontein SWA (Namibia) . | |
180 | Bankbestuurder vanaf 1.7.1948 te Steynsburg en Somerset Wes Afgtree in 1962 | |
181 | Bankbestuurder. | |
182 | Bankdirekteur te Windhoek. | |
183 | Bankier | |
184 | Bankier, Parkview, Johannesburg. Kinderloos. | |
185 | Bankklerk in Lüderitz. | |
186 | Barrie died suddenly during an operation to an aortic aneurysm. He will be missed by his wife, son, stepchildren and grandchildren. He will be remembered for his big heart and ease of getting on with anyone. He was talented, hardworking, experienced and well respected in his field of construction. We were truly blessed to have him in our lives for almost 16 years. We shall love him always. | |
187 | Barthlomeuw-dg. | |
188 | Beampte by SAS & H. Hy is oorlede in die Victoria Hospitaal in Mafeking. | |
189 | Beatrice het in 'n motorongeluk gesterf naby die plaas Almansnek, in die distrik Vryburg | |
190 | Beheerbeampte. | |
191 | Beheerbeampte. Pensioenaris | |
192 | Beide sy huwelike was kinderloos. | |
193 | Bekend as Gys. Hy was 'n kabinetmaker op die destydse SA Spoorweë en Hawens en het lank in die Tafelbaaise hawe gewerk. Hy was later in beheer van die instandhouding van al die stasiegeboue en -eiendom in die Weskaap. In 1956 en 1957 was hy betrokke by die bou van die "nuwe" hawe in Hermanus en hy en Minnie en hul Kinders het in 1957, vir die jaar op Hermanus gewoon. Hy is in 1963 na Bloemfontein verplaas waar hy vroeg in 1964 oorlede is | |
194 | Bekleër te Bloemfontein. | |
195 | Bella was adopted on June 1953 in Belville | |
196 | Bernardus was 'n 25jr winkelbediende van Lindley ten tye van sy huwelik met Aletta RABE. Met haar dood in 1968 woonagtig Murraystraat 43a Bethlehem. In 1989 'n staatsamptenaar van Plot 19, Wolhuterskop, Bethlehem. | |
197 | Besigheids bestuurder. | |
198 | Besigheidsbestuurder. | |
199 | Besigheidsman | |
200 | Besigheidsman, Berg Rivier Textiles, Paarl. Ten tye van sy dood, woonagtig Mullerstraat 13, Denneburg, Paarl. |