Notes


Matches 1,651 to 1,690 of 1,690

      «Prev «1 ... 30 31 32 33 34

 #   Notes   Linked to 
1651 Wouda was bekend as Suster Rabie van Sunnyside, Pretoria.  
1652 Wynboer op "Wansbek" en "Rietvlei" in die Robertson distrik.  
1653 Wynboer op Leipzig, in die Worcester distrik. Nadat sy huwelik met Rehanna GROENEWALD ontbind word, trou hy met Mariana JORDAAN.  
1654 Wynmaker assistent.  
1655 x Alistar BAILLIE  
1656 x Barnabas Beyers HUGO  
1657 x Beukes>167p13  
1658 x Burger>PN:Alet Swanepoel, s/k pa, MF 5-516 nr 4992  
1659 x DORMICK (Domnick)  
1660 x FIRTEL/THISTLE  
1661 x Harold REYNOLDS (2 kinders) xx Eric BLUMENTHAL (1 kind)  
1662 x HIGGINS  
1663 x McFARLANE Verhuis na AustraliĆ« en is daar oorlede>PN:AletSwanepoel, G30/3/4  
1664 x Newton Allan ROWE (1 kind) xx Charles Clememt STRAPP  
1665 x ROUX xx SCHELHAFER/CHELISE  
1666 x Trevor TRIBELHORN  
1667 x Wartburg 11.8.1927 H.H.L. MEREIS(?)  
1668 x Winburg, Martha VAN STRAATEN (wed. PRETORIUS)  
1669 Ystersmid.  
1670 ~a1b2c3d11e13  
1671 ~Ek betwyfel die korrekte spelling van MARK!  
1672 ~EK HET ERNSTIGE BEDENKINGE OOR HIERDIE MAN SE PLASING IN DIE STAMLYN! Hier is beslis 'n probleem met sy nageslag, maar vermoedelik eerder met sy plasing in die stamlyn.  
1673 ~Ek wonder of sy nie eerder Jacoba Christina is nie ?? (Alet)

Jacomina is op 8 Desember 1901 in die Konsentrasiekamp Bethulie, Tent 763, oorlede. Haar moeder, boetie en sussie is ook in die kamp oorlede. Hulle het gewoon op 'Olivenkloof', Fauresmith. 
 
1674 ~Geslag van hierdie persoon onseker.  
1675 ~In 2004 as Elsa RABIE as kieser geregistreer. Skynbaar nie getroud nie.  
1676 ~In 2004 was sy nie as kieser geregistreer nie, omdat sy nie 'n SA Burger was nie.  
1677 ~In 2004 was sy nog nie weer getroud nie en is sy steeds onder RABIE as kieser geregistreer.  
1678 ~Kan hy dalk Theunis Linde wees??  
1679 ~Moontlik Charl Francois * 7.12.1927 wat in 2004 woonagtig was te Mpumalanga.  
1680 ~Moontlik Johannes Jacobus RABIE * 10.5.1945 x Maria NN * 31.5.1947.  
1681 ~Moontlik Margaretha Jacoba DE WET * 25.4.1857 = Worcester 31.5.1857 d.v. Francois Cornelius DE WET en Susanna Jacomina DE VOS  
1682 ~Nie in 2004 as kieser geregistreer nie  
1683 ~Nie in 2004 as kieser onder RABIE geregistreer nie.  
1684 ~Sneuwel op slagveld ??? Watse oorlog was in 1914?? Moontlike datumfout.  
1685 ~Sy is nie Engela Christina ELIZABETH soos in die Rabie-register nie.  
1686 ~Sy is vermoedelik Susanna Jacomina  
1687 ~Volgens die RABE werkstuk is sy d.v. Johannes Jacobus DE BEER en Maria Magdalena VAN DEN BERG.  
1688 ~Volgens die RABIE drukstuk is sy * 8.9.1926 - kan nie wees nie, dan is sy jonger as haar oudste dogter.  
1689 ~Volgens die RABIE drukstuk is sy ses jaar voor haar ouers se huwelik gebore. Vermoedelik 'n tikfout met die *  
1690 ~Volgens GISA se databasis is haar * 4.4.1929.  

      «Prev «1 ... 30 31 32 33 34