Matches 1,001 to 1,050 of 1,695
| # | Notes | Linked to |
|---|---|---|
| 1001 | Motorwerktuigkundige. | |
| 1002 | Motorwerktuigkundige. | |
| 1003 | Motorwerktuigkundige. | |
| 1004 | Munisipale amptenaar. | |
| 1005 | Musiekonderwyseres. | |
| 1006 | My opregte dank aan Michelle wat aanvullende inligting oor haar familie beskikbaar gestel het. | |
| 1007 | My opregte dank aan Mnr Jan Bastiaan Senekal wat die volledige nageslag (manlik sowel as vroulik) van Frederik Petrus SENEKAL beskikbaar gestel het. | |
| 1008 | My opregte dank aan Mnr Tobi Swart van Pretoria, wat Hendrik se boedeldokumente nagegaan het en die regstellings van datums verskaf het, asook die volgende inligting: Hendrik en Jacomina het in 1907 op "Hartbeesfontein" gewoon, waar hy geboer het. Ten tye van Jacomina se dood, het die egpaar op "Purekrantz' gewoon. Volgens sy sterfkennis, hertrou hy met Anna Francina NN, wat in 1941 oorlede is. Haar nooiensvan word nie aangedui nie, en geen boedel kon vir haar opgespoor word nie. Hendrik se sterfkennis word te Johannesburg deur sy seun, Daniel Johannes Jacobus onderteken. Hendrik en Anna het nie kinders gehad nie. Volgens Mev Sussie Botes was Hendrik se tweede eggenote Anna Margaretha MARé. Op 2.4.1883 was Hendrik op "Brakfontein" in die Vrystaat op die plaas van P. Senekal woonagtig. Volgens familie oorlewering, het Hendrik se moeder op 'n jeugdige ouderdom gesterf toe sy op 'n wa gery het. Die osse het vir 'n leeu geskrik en die wa het omgeslaan en sy is oorlede. Hendrik het toe by sy oom groot geword en vandaar het die liefde tussen hom en sy eggenote (wat sy niggie was) ontwikkel. My hartlike en opregte dank, aan Mev Sussie Botes (Jacomina Carolina Frederieka Botes (geb. Boshoff 13.11.1937), van Sinnoville wat baie moeite gedoen het met die insameling van inligting oor Hendrik Baltsazar se nageslag - manlik sowel as vroulik en vir die foto's wat sy beskikbaar gestel het. Al die kinders is uit sy eerste huwelik gebore. Twee kinders, Hans en Mien is in die konsentrasiekamp oorlede en hulle geboorte en sterfdatums is onbekend. Die volgende gedig is geskryf deur Jacobus Frederik Petrus SENEKAL, toe hy 'n inwoner van Ons Tuis, Riviera, Pretoria was en reeds 86 jaar 6 mnd was op 9.10.1969. 'n Afsrif van hierdie gedig beskikbaar gestel deur Jan en Willa Senekal. "Hierdie gedig is op die kinders van Hendrik Beltaser en Jacomina Catharina Frederika SENEKAL gedig deur hul swaer en broer". " 'n GEDIG VAN DIE GELUKKIGE HUISGESIN" - deur JFP Senekal "Ons was 'n familie van twaalf in tal met die bekende naam van Senekal met ons drie susters en ons sewe broers was gelukkig en saam groot geboer. Die oudste suster Cilie 83 jaar die jongste was suster Heilie 60 jaar die oudste broer was 'n banneling met sy vader ook 'n banneling hulle moes hul deel bydra, op 'n skip na Bermuda. Die ander ses met hulle ma, is weggestuur met 'n vyandswa na konsentrasie kamp in Natal en moes daar wag tot die val van Vrystaat en Transvaal tot die vrede is bepaal. Die terugkom moes ook weer begin op bepaalde tyd moes dit dan ook begin. Dit was met treinwa en muilewa, en dit was alles met die vyandswa. Met 'n rondetent vir 'n huis na die plaas met afgebrande huis sonder graaf of sonder ploeg moes begin word om te swoeg. Toe het dit ook weer gebleik dat die boer sy kop kan gebruik en na 'n jaar of tien kon jy nie meer 'n puinhoop sien. Ons woon ook almal in Transvaal en is van begin af nasionaal " | |
| 1009 | Myn skofbaas. | |
| 1010 | Myner op Edenvale. | |
| 1011 | Myner te Germiston. Nadat sy huwelik met Judith VAN GRAAN ontbind word, trou hy met Margaretha KOEN. | |
| 1012 | Myner, Grootvlei. | |
| 1013 | Myner. | |
| 1014 | Myner. | |
| 1015 | Myner. | |
| 1016 | Myner. | |
| 1017 | Mynwerker in Hlobane. Die egpaar het 'n seun Peter, en 'n dogter. | |
| 1018 | N.G. Leraar | |
| 1019 | N.G. Predikant. Jopie Fourie is in sy teenwoordigheid doodgeskiet. | |
| 1020 | Na die dood van Adriaan BRUWER trou sy met Frederik RABIE. Drie kinders uit haar eerste huwelik gebore en nege uit haar tweede huwelik. | |
| 1021 | Na die dood van Andrew MURRAY trou sy met Hendrik BRUWER. | |
| 1022 | Na die dood van Christiaan DE VILLIERS trou sy met sy kleinneef Izak DE VILLIERS (Izak Nekkie). | |
| 1023 | Na die dood van Christian RABE trou sy met Jan SWANEPOEL en na sy dood met Johannes GROBBELAAR. | |
| 1024 | Na die dood van Cornelia SWART, trou hy met haar niggie Sara Johanna SWART. Sewe kinders word uit sy eerste huwelik gebore. | |
| 1025 | Na die dood van Cornelis VAN NIEKERK trou sy met Christiaan RABIE. | |
| 1026 | Na die dood van Daniel BLIGNAUT, trou sy met Gideon JOUBERT. | |
| 1027 | Na die dood van Daniel SENEKAL, trou sy met Pieter Willem Adriaan OOSTHUIZEN en na sy dood met Simon Lodewyk PRINSLOO. Twee kinders uit haar eerste huwelik en ses kinders uit haar tweede huwelik op haar sterfkennis genoem. | |
| 1028 | Na die dood van David FOURIE trou sy met Hans VAN PLETZEN. | |
| 1029 | Na die dood van Elizabeth VILJOEN trou hy met Martha VAN DER MERWE. | |
| 1030 | Na die dood van Francois DU TOIT, trou sy met Gert NAUDE. Pensioenaris van 8ste Straat 2, Tweeling toe sy oorlede is. Ses kinders uit haar eerste huwelik genoem. Die volgorde van haar kinders onbekend, aangesien die seuns eerste gelys word, gevolg deur die dogters. | |
| 1031 | Na die dood van Frederik RABIE trou sy met Johannes SWART. | |
| 1032 | Na die dood van Harry THOM trou sy met Thomas RABE. | |
| 1033 | Na die dood van Hendrina VAN EEDEN trou hy met Susanna BRUWER. | |
| 1034 | Na die dood van Jan RABIE trou sy met Jacobus VAN ZYL. | |
| 1035 | Na die dood van Johannes RABIE trou sy met Daniel DE WET. | |
| 1036 | Na die dood van Maria RABIE trou hy met haar suster Emarentia. Boer op Rooikloof, in die Caledon distrik. | |
| 1037 | Na die dood van Matha VAN NIEKERK, trou hy met Margaretha Elizabeth UYS. Boer. | |
| 1038 | Na die dood van Neeltjie GROBBELAAR trou hy met Anna DU TOIT, en na haar dood met Anna ERASMUS. Adam was 'n munisipale werker van Winburg ten tye van sy dood. Twee kinders uit sy tweede huwelik en vyf uit sy derde huwelik genoem. Sy eggenote teken sy sterfkennis 26.7.1926 op Winburg. Geen melding was op sy sterfkennis van sy eerste huwelik gemaak nie. | |
| 1039 | Na die dood van Petronella VAN AARDT, trou hy met Florentina NöTHLING (NEETHLING) en was hy 'n boer van Boesmansrivier. | |
| 1040 | Na die dood van Philip BOTHA trou sy met Johannes HEYDENREICH. | |
| 1041 | Na haar dood, trou haar wewenaar Izak JOUBERT met haar suster, Johanna Aletta. | |
| 1042 | Na Johannes RABIE se dood, trou sy met sy broer Jan Abraham. | |
| 1043 | Nadat haar huwelik met Nicolaas RABIE ontbind word trou sy met Johannes SWANEPOEL. In 1983 'n huisvrou van Adderleystraat 182, Oudshoorn. Pensioenaris van Wichtstraat 11, Parow ten tye van haar dood. Haar twee eggenotes en ouers se besonderhede word nie op haar sterfkennis verskaf nie. Twee seuns en twaalf RABE kleinkinders word genoem. Dit is egter onbekend watter van die kleinkinders watter seun se nageslag is. ~Boedel: R52,895-12 | |
| 1044 | Nadat Rachel LINDSAY in die 1918 griepepidemie oorlede is, trou Johannes met Barbara EHLERS. | |
| 1045 | Nagwag, paaiedepartement, Tzaneen. | |
| 1046 | Navorsersbestuurder by Eskom. | |
| 1047 | NG Kerk leraar, Mooirivier, Potchefstroom. | |
| 1048 | NG Kerk Predikant, eers op Luckhoff en daarna Villiersdorp (1904-1937). Hy het baie vir die onderwys op Villiersdorp gedoen. Hy was onder andere 'n krygsgevangene in Groenpuntkamp en kapelaan in die leër aan die begin van die Tweede Wêreldoorlog. Ernst was baie musikaal en het viool gespeel. | |
| 1049 | NG Leraar Daniël Johannes het sy skoolopleiding op Beaufort Wes en aan die Hoër Jongenskool in die Paarl ontvang. Nadat hy in 1935 matrikuleer het, het hy sy studies aan die Universiteit van Stellenbosch en die Kweekskool op Stellenbosch voort- gesit. In 1944 word hy hulpleraar in die N.G.Kerk gemeente Klerksdorp en in 1945 medeleraar. Hy dien vervolgens die gemeentes Vorentoe, in die distrik Brits, Grahamstad, Mosselbaai en Rondebosch. In 1963 het hy 'n ernstige besering opgedoen terwyl hy naby Mosselbaai gehengel het. Dit het meegebring dat hy in 1964 sy emeritaat in Rondebosch moes aanvaar. | |
| 1050 | NG Leraar. |