Matches 1,051 to 1,100 of 1,695
| # | Notes | Linked to |
|---|---|---|
| 1051 | Nicolaas Benjamin-dg | |
| 1052 | Nicolaas was 'n burger van Drakenstein. Die oorgrote meerderheid van sy nageslag spel hul van Grobler l en nie Grobbelaar nie. | |
| 1053 | Nie in haar moeder se boedel genoem nie. | |
| 1054 | Nie op een van sy ouers se sterfkennis genoem nie. | |
| 1055 | Nie op haar moeder se sterfkennis genoem toe sy in 1884 oorlede is nie. | |
| 1056 | nie op haar vader se sterfkennis genoem toe hy in 1966 oorlede isnie>PN:Alet Swanepoel, MF 5 -523 nr 28 | |
| 1057 | Nie op sy moeder se sterfkennis genoem nie. | |
| 1058 | Nie op sy moeder se sterfkennis genoem toe sy in 1927 oorlede is nie. | |
| 1059 | nie op sy pa se s/k genoem toe hy in 1909 oorlede is nie>AMS, RA4/691008 | |
| 1060 | Nie op sy vader se sterfkennis genoem toe hy in 1939 oorlede is nie. Michiel was 'n drywer, woonagtig Voortrekkerstraat 6, Caledon toe hy vermoedelik in 'n ongeluk beseer is. Volgens sy sterfkennis is hy in Parow oorlede, onderweg na die Tygerberg Hospitaal. Een dogter genoem. ~Boedel: R63,914-74 - testament beskikbaar | |
| 1061 | Nie op vader se sterfkennis genoem toe hy in 1943 oorlede is nie. | |
| 1062 | Nie op vader se sterfkennis genoem toe hy in 1943 oorlede is nie. | |
| 1063 | Nie op vader se sterfkennis genoem toe hy in 1943 oorlede is nie. | |
| 1064 | No Children | |
| 1065 | Noel was 'n geneesheer in Windhoek | |
| 1066 | Nonna was die eerste dame wat die B.Sc.-graad in Huishoudkunde in Suid Afrika verwerf het. Sy was lank hoof van die huishoudkunde fakulteit aan die Universiteit van Stellenbosch. Die Nonna Rabie-saal is na haar vernoem. | |
| 1067 | O.C.-dg | |
| 1068 | Onderdele Bestuurder | |
| 1069 | Onderwyser | |
| 1070 | Onderwyser en later boer. Hy was ook 30 jaar lank bisley Kampioen van die Suid Westelike Distrikte | |
| 1071 | Onderwyser en tot voor sy dood woonagtig te Louis Trichardt. | |
| 1072 | Onderwyser op Lüneberg | |
| 1073 | Onderwyser te Wakkerstroom. | |
| 1074 | Onderwyser. | |
| 1075 | Onderwyser. | |
| 1076 | Onderwyser. | |
| 1077 | Onderwyser. | |
| 1078 | Onderwyser. In 2004 woonagtig op Gansbaai. | |
| 1079 | Onderwyser. Afgetree | |
| 1080 | Onderwyser. Eddie het 35 jaar lank onderwys gegee by Emma Hoogenhout Laerskool in Windhoek. Hy het ook die orrel gespeel in die NG Kerk en was betrokke by vele musiekale aangeleenthede soos, die afrigting van kore en konserte. Hy het by menige troues die orrel gespeel en ook die egpaar toegesing met sy suiwer tenoorstem. Hy het in 1960 die eerste Eisteddfod in die eertydse Suidwes gerëel en is dit vandag nog 'n instelling. In sy later jare, was hy suiwer musiekonder- wyser by die skool. Hy was 'n kranige storieverteller en het, veral die ou kleintjies, aan sy lippe gehang wanneer hy, op hul aandrang, liewer stories vertel het in hul sangperiode. Baie mense onthou hom vir die lekker etes wat hy kon voorsit. Veral vir sy afvalaande, het mense uit alle oorde tougestaan om genooi te word. Eddie was alom bekend en alom bemind en was dit 'n groot skok toe hy op 7 Maart 1975, wreed in sy woonplek aangeval en vir dood gelaat is. Op 8 Maart 1975 is hy dood verklaar en is 'n groot leemte gelaat in die lewens van almal wat hom geken en liefgehad het. Die saak bly nog on- opgelos. | |
| 1081 | onderwyser>H2p99a | |
| 1082 | Onderwyseres | |
| 1083 | Onderwyseres | |
| 1084 | Onderwyseres | |
| 1085 | Onderwyseres | |
| 1086 | Onderwyseres | |
| 1087 | Onderwyseres | |
| 1088 | Onderwyseres | |
| 1089 | Onderwyseres Afgetree | |
| 1090 | Onderwyseres, balletdanser en berader. | |
| 1091 | Onderwyseres. ~Die gesinsblad wat deur haar voltooi is, bevat GEEN inligting oor haar eggenoot nie! | |
| 1092 | Onderwyseres. | |
| 1093 | Onderwyseres. | |
| 1094 | Onderwyseres. | |
| 1095 | Onderwyseres. | |
| 1096 | Onderwyseres. | |
| 1097 | Onderwyseres. | |
| 1098 | Onderwyseres. | |
| 1099 | Onderwyseres. | |
| 1100 | Onderwyseres. |