Notes


Matches 1,151 to 1,200 of 1,695

      «Prev «1 ... 20 21 22 23 24 25 26 27 28 ... 34» Next»

 #   Notes   Linked to 
1151 Ongetroud.  
1152 Ongetroud.  
1153 Ongetroud.  
1154 Ongetroud.  
1155 Ongetroud.  
1156 Ongetroud.  
1157 Ongetroud. Klerk by SAS&H. Schalk is oorlede tydens aktiewe diens in Syrië.  
1158 Ongetroud. Verlam.  
1159 Ongetroud. Hy is oorlede tydens die Griep Epidemie

KG no 24132: Rabie, Samuel Liversage 20 jaar oud
Adres: Baviaanskrantz, Fauresmith
Kommando en Veldkornetskap: Fauresmith onder Luckhoff
Gevang: Kooipaal, 28 September 1901 
 
1160 Ongetroud. Oorlede in 'n motorongeluk  
1161 Ongetroud. Sy is oorlede in Huis Davidtz, Proesstraat, Pretoria  
1162 Ongetroud. Sy woon op 'Kromspruit' dist. Winburg  
1163 Ongetroud. Weskoppies Inrigting  
1164 ongetroud>167p13  
1165 ongetroud>167p16  
1166 ongetroud>PN:Johan Vermeulen  
1167 Ongetroude boekhouer.  
1168 Ongetroude boer van Driefontein, in die Wakkerstroom distrik. Oorlede Sel SA Polisie Wakkerstroom  
1169 Ongetroude boer.  
1170 Ongetroude huishoudster.  
1171 Ongetroude ingenieur.  
1172 Ongetroude landbouer toe hy oorlede is. Op sy sterfkennis, word sy sterfdatum as "omtrent 1853" aangedui en sy ouderdom met afsterwe as "ongeveer 20jr". Sy sterfkennis word deur J Breedt onderteken.  
1173 Ongetroude myner.  
1174 Ongetroude myner.  
1175 Ongetroude onderwyseres.  
1176 Ongetroude smelter by Yskor, Pretoria toe hy oorlede is.  
1177 Ontvangsdame  
1178 Ook Sophia Petronella.  
1179 Oor Neus en Keel Chirurg  
1180 Oorlede aan kanker  
1181 Oorlede in 1901 gedurende Tweede Vryheidsoorlog, Krygsgevangene in Kimberley.  
1182 Op haar dogter se sterkennis, is haar name Anna Sophia. Haar name word ook aangedui as Anna Susanna Petronella en Anna Cecilia.  
1183 Op haar moeder se sterfkennis, is sy Beatrice VOSLOO (*SWART). In die L&D rekening is sy Beatrice Sarah BROOKS.  
1184 Op haar ouers se sterfkennis is haar name Heila Helena Paulina en was sy minderjarig toe haar moeder oorlede is.  
1185 Op haar sterfkennis word haar beroep aangedui as "echtgenoot van Landbouwer". Sy "had vruchtgebruik over de plaats Holfontein".  
1186 Op haar vader se sterfkennis is haar name Magrietha Maria, maar op haar moeder se sterfkennis word dit as Magrietha Magdalena aangedui.  
1187 op sy moeder se s/k, sowel as op sy eie s/k, word sy derde naam'Francois' nie gemeld nie. Ma atskappy Direkteur van Rietfontein,Bronkhorstpruit distrik$Oorsaak van dood: Long Karsinoom> PN:AletSwanepoel, s/k ma, MF 5-518 nr 56, TAB 10152/81  
1188 op sy s/k, is sy ouers se name verkeerdelik aangedui as JacobusAlbertus en Elizabeth. Woon V oortrekkerweg 111, Potgietersrust metdood>PN:Alet Swanepoel, s/k ma, MF 5-722 nr 268, TAB 23 51/75  
1189 Operateur ESCOM. Afgetree  
1190 Operateur in myn  
1191 Operateur, Krugersdorp.  
1192 Operateur.  
1193 Opgeleide verpleegster - Beroepsgesondheid.  
1194 Opperchirurgyn in diens van die V.O.C.
Sy huwelik met Margaretha ACKERMAN was kinderloos en hy laat geen nageslag in Suid-Afrika nie. Dit is onbekend of hy voorheen getroud was.

Hy was "oud-opperchirurgijn in dienst van d'E.O.Companjie. Sy vrou was die weduwee van "den oud Diacon der Stellenbossche Gemeente" Johan Victor. 
 
1195 Opsigter te Welkom.  
1196 Opsigter.  
1197 Ouditeur  
1198 PA vir Chirurg  
1199 Parlementslid.  
1200 Passer by die SA Spoorweë woonagtig Badenhorststraat, Riversdal ten tye van sy dood. Drie seuns genoem. Sy eggenote teken sy sterfkennis 4.5.1945 op Riversdal.  

      «Prev «1 ... 20 21 22 23 24 25 26 27 28 ... 34» Next»