Matches 1,201 to 1,250 of 1,695
| # | Notes | Linked to |
|---|---|---|
| 1201 | Passer en Draaier | |
| 1202 | Passer en Draaier gewerk by Anglo Alpha Cement (ULCO) Dist. Barkley-Wes | |
| 1203 | Passer en draaier op Riebeek-Wes. ~Sy eggenote se besonderhede nie op die gesinsblad verskaf nie. | |
| 1204 | Passer en draaier. | |
| 1205 | Passer te Durban. | |
| 1206 | Passer te Vanderbijlpark. | |
| 1207 | Passer van Bethal en Hendrina. | |
| 1208 | Passer, Blyvooruitzicht. | |
| 1209 | Passer, Johannesburg. | |
| 1210 | Passer, Johannesburg. In 2004 woonagtig KwaZulu-Natal. | |
| 1211 | Pensioenaris | |
| 1212 | Pensioenaris | |
| 1213 | Pensioenaris | |
| 1214 | Pensioenaris | |
| 1215 | Pensioenaris van Boshof ten tye van sy dood. Twee dogters genoem. | |
| 1216 | Pensioenaris van Daneelstraat 8, Stanford toe hy oorlede is. Ses kinders genoem. ~Boedel: R83,694-82 - testament beskikbaar | |
| 1217 | Pensioenaris van Elimweg, Bredasdorp ten tye van sy dood. Twee dogters genoem. ~Boedel: R15,827-61 | |
| 1218 | Pensioenaris van Hermanus in 1989. | |
| 1219 | Pensioenaris van Koningstraat 31, Noorder-Paarl. Twee kinders genoem. ~Boedel: R74,542-96 | |
| 1220 | Persoonlike Assistent | |
| 1221 | Petrus David-dg. | |
| 1222 | Petrus was 'n burger van Stellenbosch. Sy afstammelinge spel hul van GROBLER of GROBBELAAR. | |
| 1223 | Philip het geboer op Leipzig, Nuy | |
| 1224 | Philippus is die tweelingbroer van Wessel Johannes. Ses kinders uit sy huwelik met Margaretha WESSELS en sewe kinders uit sy huwelik met Aletta DE BRUYN. Veeboer van Olievenhoutskloof in die Boshof distrik ten tye van sy dood. Ses kinders uit sy eerste huwelik en ses uit sy tweede huwelik genoem. Sy eggenote teken sy sterfkennis 9.1.1915 op Boshof. | |
| 1225 | Philippus Lodewicus-dg. | |
| 1226 | Philippus was 'n dagloner van De Hoop ten tye van sy huwelik met Elsje LE ROUX. | |
| 1227 | Philippus was die 59jr wewenaar van Hester KLEYNHANS en boer van Blomtuin, Pk Witkop, KP ten tye van sy huwelik met Hester SMITH (wed. Swanepoel). | |
| 1228 | Philippus-dg. | |
| 1229 | Pieter Albertus-dg. | |
| 1230 | Pieter is waarskynlik van Nederland afkomstig. Hy kom voor 1700 in die Kaap aan. In 1709 kry hy verlof om om oorkant die Breƫrivier met sy vee te gaan. In 1715 word hy gewond in 'n geveg teen die Boesmans. Die plaas "Nieuw Muster" word sy besit in 1716. | |
| 1231 | Pieter Jacobus-dg. | |
| 1232 | Pieter LORENZ (Lourens) het na die Kaap teruggekeer in 1720. Hy het verskillende range by die H.I.O.K. beklee en was ook landdros van Stellenbosch. Hy het 'n dogter uit sy buite egtelike verhouding met Johanna LENS en trou later met Catharina VAN DER BYL. | |
| 1233 | Pieter Rabie het in 1921 op sy eie erf in Porterstraat, 'n saal opgerig wat hy aan die N.G. Kerk oorgedra het vir die geestelike versorging van die minder bevoorregte lidmate van die gemeente Worcester. Dit heet die Pieter-Rabiesaal. Na die dood van Elsie VAN DER MERWE, trou hy met haar suster Anna. Gedurende 1906 -1908 het Pieter die geskiedenis van die Nuy in artikels laat verskyn in die " Worcester Standard" as "The History of the Nuy". Hierdie artikels is in 1993 deur Helene Rabie, kleinseun Pierre Jacues se vrou, saamgestel. | |
| 1234 | Pieter was 'n 23jr lektor van Durban ten tye van sy huwelik met Edna HOLM. | |
| 1235 | Plaasvoorman op Sonskyn, Orchard. | |
| 1236 | Pleisteraar. Kinderloos. | |
| 1237 | Ploegbaas. | |
| 1238 | Polisiebeampte te Braamfontein, Johannesburg. | |
| 1239 | Polisiebeampte, Durban. | |
| 1240 | Polisiebeampte. | |
| 1241 | Polisiebeampte. | |
| 1242 | Polisiebeampte. | |
| 1243 | Polisiebeampte. | |
| 1244 | Polisiekommandant. | |
| 1245 | Polisiekonstabel. | |
| 1246 | Posbus 293 7690 FRANSCHHOEK E-pos: hugenoot@new.co.za | Source (S46)
|
| 1247 | Posmeesteres Blinkpan | |
| 1248 | Predikant | |
| 1249 | Predikant | |
| 1250 | Predikant. |