Matches 1,251 to 1,300 of 1,695
| # | Notes | Linked to |
|---|---|---|
| 1251 | Printer | |
| 1252 | Production Overseer | |
| 1253 | Produksie Bestuurder | |
| 1254 | Professor in bourekene. | |
| 1255 | Professor in die Regte, UNISA. | |
| 1256 | Professor Universiteit van die Witwatersrand | |
| 1257 | Project engineer manager. | |
| 1258 | Prokureur | |
| 1259 | Prokureur Cradock | |
| 1260 | Prokureur en burgemeester op Koffiefontein. | |
| 1261 | Prokureur en LV vir Lydenburg. | |
| 1262 | Prokureur te Kroonstad. | |
| 1263 | Prokureur te Wellington. | |
| 1264 | Prokureur. | |
| 1265 | Prokureur. Bloemfontein | |
| 1266 | Property Administrator | |
| 1267 | Raam Besigheid | |
| 1268 | Rachel was 'n 23jr jongmeisie van Worcester toe sy met die wewenaar Wynand VILJOEN getroud is. | |
| 1269 | Radiografis. | |
| 1270 | Radioloog | |
| 1271 | Radioloog te Klerksdorp. | |
| 1272 | Ravhel is oorlede tydens die Griep epidemie | |
| 1273 | Redaksielid van "Die Burger'. | |
| 1274 | Referral Generator | |
| 1275 | Reis Konsultant | |
| 1276 | Rekenaarkundige. | |
| 1277 | Rekenaartegnikus. | |
| 1278 | Rekening Bestuurder | |
| 1279 | Rekenmeester | |
| 1280 | Rekenmeester | |
| 1281 | Rekenmeester, Ceres. | |
| 1282 | Rekenmeester, Pinelands, Kaapstad. | |
| 1283 | Rekenmeester, Rosettenville. | |
| 1284 | Rekenmeester. | |
| 1285 | Rekenmeester. | |
| 1286 | Rekenmeester. | |
| 1287 | Roedolf was 'n 24jr boer van Bloemfontein ten tye van sy huwelik met Johanna PIENAAR. Nadat hulle huwelik ontbind word, trou hy met Magdalena POTGIETER. Volgens sy sterfkennis is hy in die Vrystaat gebore en word sy ouers se name verkeerdelik aangedui as: Johannes Hermanus en Cecilia Magdalena SWANEPOEL. Twee seuns genoem. | |
| 1288 | Rosina het in die Konsetrasiekamp hospitaal, Kroonstad gesterf aan tifus. | |
| 1289 | rustende arbeider van Luckhoff met dood. Sy ouderdom word foutiewelikas 66j 3m (gebore 1892 ) op sy sterfkennis aangedui. Slegs ses van synege kinders op sy sterfkennis genoem>PN:Ale t Swanepoel, MF 5-480,VAB 1328/58 | |
| 1290 | Rustende boer van Markstraat Erf 108, Lydenburg ten tye van sy dood. | |
| 1291 | Saaiboer. | |
| 1292 | SAG 8 bladsy 92 d - gee net haar name Magrietha Maria NN met haar * 15.5.1847 SAG 8 bladsy 89b(f1) - gee haar nama Magrietha Maria PIETERS * 28.5.1843 met haar huwelik met Barend Jacobus Johannes PIETERS * 25.4.1842 - NEE - sy is vermoedelik jonk dood want in SAG 8 bl 89c (f3) - dit wil sê 'n suster met dieselfde name - Margaretha Maria PIETERSE * 15.5.1847 (sonder huwelik) wat weer ooreenstem met SAG 8 bladsy 92 d - gee net haar name Magrietha Maria NN met haar * 15.5.1847 | |
| 1293 | SAG 8 bladsy 92 d gee sy name as Bernardus Jacobus Johannes PIETERS. SAG 8 bladsy 89 b (verkeerdelik as eggenoot van Magrietha Maria PIETERS (f1) - dit is haar suster Margaretha Maria PIETERS (f3) by SAG 8 bladsy 89 c - sy name word nou as Barend Jacobus Johannes PIETERS gegee. | |
| 1294 | Sakeman | |
| 1295 | Sakeman Mynbou | |
| 1296 | Sales Executive | |
| 1297 | Samuel is verwant aan Abraham RABIE. | |
| 1298 | Sarah is een van 'n tweeling wat by die Rabiefees van Sept. 1973, by Goudini Spa, tydens die Kerkdiens gedoop is. | |
| 1299 | Schalk is oorlede in die Florence Nightingale Hospitaal, Johannesburg. Hy was 'n Instrukteur in SA Spoorweë, Esselen Park | |
| 1300 | Schalk Willem-dg. |