Notes


Matches 1,301 to 1,350 of 1,695

      «Prev «1 ... 23 24 25 26 27 28 29 30 31 ... 34» Next»

 #   Notes   Linked to 
1301 Sekretaresse  
1302 Sekretaresse  
1303 Sekretaresse en huisvrou.  
1304 Sekretaresse. In 2004 woonagtig op Gansbaai.  
1305 Sekretaris, Kimberley.  
1306 Sekuriteitskoördineerder Mozel- Aliminium Smelter - Mamuto, Mhambane  
1307 Senior Opleidingsbeampte  
1308 Senior Opleidingsbeampte  
1309 Sersant, Durban. Hy is die houer van die SA Polisie Ster vir Verdienste en die SA Polisie-medalje vir Troue diens.  
1310 Sewe maande na sy tweeling susters gebore ??  
1311 Sias het op die plaas Buffelskraal, op die oewer van die Hexrivier, grootgeword. Oorkant die rivier op die plaas Clovelly, het die jong Gerrie Redelinghuys, by haar oom Jan en tante Truitjie Laubscher gewoon. Die twee is in ongeveer 1911 getroud en het sewe seuns gehad. Dié seuns was bekend as 'n gruwelike klomp, veral die middelste drie, Jossie, Eddie en Willem. Vir hu oupa, Jan, het hulle lig geloop want vir sy sambok het hulle groot respek gehad. As hulle kattekwaad aangevang het, het hy hulle ingewag, al was dit 'n week later, en elkeen het sy pak slae gekry. Eddie het baie onder sy ma se stoel weggekruip met die lang rok wat oorgehang en so rondom toegemaak het. Wanneer oupa Jan dan die kombuis ingestorm het agter die stouterd aan het sy net gemaak of sy van geen sout of water weet nie.
Een Sondag leen oom Ruben de Villiers sy kar en perde vir sy kneg, (seker soos 'n hedendaagse plaasbestuurder) en dié kom kuier vir Sias se kneg op Buffelskraal. Die kinders word aangesê om die kar en perde na die kraal te neem, uit te span, en die perde in die stal te sit. Maar nee, dit was nie lank nie, of die derduiwels begin die perde jaag dat hulle om en om hardloop in die kraal. Een kant van die kraal was oop en die ander kant was toe met 'n afdak. Gou het die speletjie vervelig geraak en kry een slimjan die ingewing om 'n stellasie te bou, so 'n entjie van die afdak af, sodat die perde kan spring! So word die perde weer gejaag en elke keer as hulle oorspring, word die stellasie hoër gemaak. Die een perd kom weer so om en maak 'n reuse sprong, maar dié keer was dit té hoog. Hy stamp sy kop teen die afdak en slaan neer, morsdood!!!
Maar wag, vinnig 'n plan maak, kon hulle. Hulle sleep netjies die perd tot by die krip en maak hom nogal vas. Hulle laat spat in 'n ander rigting en kom veel later, ewe ongeërg, by die huis aan. Toe dit tyd word dat die kneg moet vetrek, stuur Sias die kinders om die perde te gaan inspan en die kar om te bring. Al skreeuende, met arms wat swaai, kom Hendrik aangehardloop en sê die perd lê dood by die krip. Nou kyk, Sias was 'n perdekenner van formaat en het sommer ook as die perdedokter in die vallei bekend gestaan. Hy haas hom na die kraal en kyk verstom na die perd wat dan vroeër niks makeer het nie. Hy sê dis papies, (seker 'n soort wurm) want ja-nee jong, Ruben het weer té lank gewag om hom te laat kom om sy perde te "dous" (doseer). (Ruben en Sias het glo nie langs dieselfde vuur gesit nie want Ruben se politiek was kwansuis verkeerd). Sias leen toe vir die kneg 'n perd sodat hy by die huis kan kom. Die raaisel van die dooie perd het 'n raaisel gebly tot Sias se 80ste verjaardag, toe die seuns hom eers vertel het dat dit hul "tedoe" was. Sy antwoord was: "Maar ek wou sê dis 'n snaakse ding!!!

Sias en Gerrie het in 1949 die huis "Barlinka", langs Fick's Pool, in Hermanus, gebou en daar gaan aftree.( Fick's Pool is na sy oupa, Josias Serfaas Fick vernoem.) Na Gerrie se dood in 1954 is hy weer getroud en het hulle daar gewoon tot sy dood in 1967. "Barlinka" is in Februarie 2005 gesloop. 
 
1312 Siviele ingenieur en tekenaar.  
1313 Siviele Ingenieur.  
1314 Siviele Ingenieur.  
1315 Sjef  
1316 Skeikundige, Florida, Johannesburg.  
1317 Skilder te Stutterheim.  
1318 Skilder.  
1319 Skofbaas Daggafontein
Myner te Witpoortjie. 
 
1320 Skoolhoof  
1321 Skoonheidsterapeut.  
1322 Skrynwerker op Odendaalsrus.  
1323 Skrynwerker, Benoni.  
1324 Skrynwerker, Besigheidsman Entrepeneur  
1325 Skrynwerker.  
1326 Slagter op Jagersfontein, OVS.  
1327 Slagter, Potgietersrus. Op sy skoonvader se sterfkennis, word sy van RABE gespel.  
1328 Slagter.  
1329 Slegs Petronella op haar vader se sterfkennis.  
1330 Slegs twee van die egpaar se kinders word gelys, maar hulle het meer kinders gehad, wat almal jonk oorlede is.  
1331 Smid. Die egpaar laat geen RABE nageslag nie. Hul enigste seun (van vyf kinders) het nie getrou nie.  
1332 Soldaat.Ongetroud.  
1333 Speurder. Nadat sy huwelik met GROBBELAAR ontbind word, trou hy met Wilhelmina JACOBS.  
1334 Spoorweg werker  
1335 Spoorweg werker  
1336 Spoorwegamptenaar te, Sundra, Springs  
1337 Spoorwegamptenaar.  
1338 Spoorwegbeampte.  
1339 Spoorwegbusdiens in Louis Trichardt  
1340 Spoorwegbusdiens, Louis Trichardt.  
1341 Spoorwegwerker.  
1342 Spoorwegwerker.  
1343 Spoorwerker te Burgersdorp.  
1344 Spoorwerker, Bellville.  
1345 Staatsamptenaar te Plumstad.  
1346 Staatsamptenaar, Oudshoorn.  
1347 Staatsamptenaar.  
1348 Stads- en Streekbeplanner.  
1349 Stasiemeester op Bothas Hill, Durban  
1350 Statistikus. In 1004 woonagtig in boksburg.  

      «Prev «1 ... 23 24 25 26 27 28 29 30 31 ... 34» Next»