Notes


Matches 1,351 to 1,400 of 1,695

      «Prev «1 ... 24 25 26 27 28 29 30 31 32 ... 34» Next»

 #   Notes   Linked to 
1351 Sterf dieselfde dag as haar seun, Daniel Brink in 'n botsing met 'n trekker.  
1352 Sterf saam met haar eggenoot in 'n motorongeluk.
Op haar seun Frederick Jacobus se gesinsblad, word na haar verwys as Anna Elizabeth KNIPE. 
 
1353 Sterf saam met sy eggenote in 'n motorongeluk.  
1354 sterf vermoedelik jonk>PN:Alet Swanepoel, MF 5-518 nr 93  
1355 Sterk in 'n motorongeluk tussen Vredenburg en Hopefield  
1356 Stoffelina en Abraham het geen kinders gehad nie.  
1357 Stoker. Germiston  
1358 Stoorman te Fairwiew, Johannesburg.  
1359 Stoorman te Heidelberg Tvl.  
1360 Stoorman.  
1361 Stoorman.  
1362 Streeksbestuurder  
1363 Streeksbestuurder  
1364 Studeer in M Sc in Poli -Chemie aan Universiteit Stellenbosch.  
1365 Suiker tegnoloog.  
1366 Susanna is op 12 Oktober 1901 aan disenterie oorlede in Tent 386, Konsentrasiekamp Bethulie. Sy was 1 jaar en drie maande oud. Haar boetie, Jacob is in September in dieselfde tent oorlede aan masels.  
1367 Sweiser JCI Myn Gravelotte.  
1368 Sweiser.  
1369 Sy bynaam 'Mooi Daantjie' het hy gekry omdat hy altyd baie netjies aangetrek was en mooi maniere gehad het.  
1370 sy doopbesonderhede in die NHK Pretoria opgeskryf>AMS, PN:AJ Swanepoel  
1371 Sy doopinskrywing is in die Pretoria NHK doopregister aangeteken en volgens Dr Adriaan Swanepoel is sy * 17.12.1892 en is hy op Mapochasgronde gebore met name Jacobus Arnoldus. Volgens sy sterfkennis is hy Johannes Arnoldus Naude SWANEPOEL.
Volgens die Middelburg Tvl Landdros Sterfregister is hy 'n ongetroude skutter in die SA Weermag ten tye van sy dood en word sy naam aangedui as Johannes Arnoldus.
Sy vader P.A. SWANEPOEL rapporteer sy dood op 18.1.1919 wat woonagtig was te Eenzaam, Middelburg Tvl. 
 
1372 Sy doopinskrywing lees as volg:
SWANEPOEL Abram Christopher Parents: Abel Jacobus and Maria Katrine of Kleinpoort Barkey Date of birth: 13 mths Baptized: 25.6.1888
Hy is buite egtelik gebore, volgens sy ouers se huweliks datum.
Abraham was 'n 25jr (22jr volgens huweliksregister) boer van Boshof toe hy met Carolina VAN DER WESTHUIZEN in die huwelik tree. Met die dood van sy oudste seun in 1910, was hy 'n bouer op Boshof. Ten tye van sy dood, woonagtig Kerkstraat, Boshof - sewe kinders genoem. 
 
1373 Sy eerste huwelik met Anna PRETORIUS was kinderloos.

KG no 29181: Rabie, Jan Bastian 13 jaar oud
Adres: Molshoop, Bethlehem
Kommando: Bethlehem
Gevang: Uitkyk, 2 Desember 1901
KG kamp: Indiƫ
Skip: Armenian 
 
1374 Sy en haar minnaar Barend Johannes LIEBENBERG het saam haar eggenoot vermoor en is gehang op 8 Julie 1842. Sy is die eerste vrou in Suid Afrika wat ter dood veroordeel is.  
1375 Sy is die tiende kind van haar vader.  
1376 Sy is van die Hartebeesrivier-Du Toits.  
1377 Sy is vermoedelik Catharina Salmina.  
1378 Sy trou met haar stiefbroer.  
1379 Sy vader het sy van verander na Rabie  
1380 Sy vader het sy van verander na Rabie. Senior Rekenmeester  
1381 Sy volle doopname en datums onbekend aan die familie.  
1382 Sy was 'n dogter van sy pa se tweede vrou Ellen Rossouw, dus sy stiefsuster.  
1383 Sy was 'n wedusww WIGAND toe sy met Eduard RABIE getroud is.  
1384 sy was die moeder van digters Sheila Cussons  
1385 Sy was eers met CASTLES getroud, voordat sy met Dirk RABIE trou.  
1386 Sy was eers met OLIVIER getroud, voordat sy met Gerhardus GROENEWALD trou en later van hom skei. n 1989 'n pensioenaris van Plot 43, Olympus, Pretoria. Ten tye van haar dood, woonagtig te Mornington Close 10, Matsheumhlope, Bulwayo, Zimbabwe. Drie kinders uit haar eerste huwelik genoem. Haar seun MJ Olivier teken haar sterfkennis 28.8.2002 in Pretoria.  
1387 Sy was van 'Koningsrivier' Robertson  
1388 Sy was volgens oorlewering 'n dogter van Admiraal Tromp van Nederland  
1389 Sy word nie by haar ouers in SAG gelys nie, maar is vermoedelik hierdie egpaar se dogter.  
1390 Taalkundige  
1391 Tandarts op Port Elizabeth.  
1392 Tegniese beampte  
1393 Tegniese Verteenwoordiger  
1394 Tegnikus  
1395 Tegnikus, Sinoville, Pretoria.  
1396 Tegnikus. Nie op sy moeder se sterfkennis genoem toe sy in 1996 oorlede is nie.  
1397 Tel: 021-557 4355
E-pos: omariana@freemail.absa.co.za 
Source (S56)
 
1398 Telefoniste  
1399 Telefooningenieur., Pretoria  
1400 Ten tye van haar dood, was sy by haar dogter Johanna te Hoofstraat 434a, Paarl woonagtig. Nege kinders genoem. Haar seun F.R.E. Swanepoel teken haar sterfkennis 9.2.1980 te Parow.

~Boedel: R12,906-70 
 

      «Prev «1 ... 24 25 26 27 28 29 30 31 32 ... 34» Next»