Matches 1,551 to 1,600 of 1,695
| # | Notes | Linked to |
|---|---|---|
| 1551 | Verpleegster. | |
| 1552 | Verpleegster. | |
| 1553 | Verpleër by Valkenburg Hospitaal. | |
| 1554 | Versekerings Assessor | |
| 1555 | Versekeringskonsultant. | |
| 1556 | Versendingsklerk te Nigel. | |
| 1557 | Versendingsklerk. | |
| 1558 | Verteenwoordiger - Kunsmis | |
| 1559 | Verteenwoordiger. | |
| 1560 | Verteenwoordiger. | |
| 1561 | Verwys na sy broer Gerthardus Cornelius (h3) wat volgens die doopregister en sy moeder se sterfkennis op 10. 11.1927 gebore is. Thomas word nie op sy moeder se sterfkennis genoem nie. Sy besonderhede is vermoedelik verkeerd in die doopregistr aangeteken. | |
| 1562 | Vier van die egpaar se 14 kinders is jonk of as babas oorlede. ~My nota: By die egpaar se kinders, kom die sterftes van babas of jongmense ook baie voor. Hoekom? Genetiese oor-erwing, ABO, of wat ? | |
| 1563 | Vlootoffisier en Maatskappy Direkteur. | |
| 1564 | Volens mnr. M.C.C. Fourie van Laybrand, is David 'n dag na 'n skietongeluk oorlede. Hy het saam met 'n ene Martiens Bauw op Groenfontein, Smithfield tarentale gaan skiet. Hy is per ongeluk deur Bauw geskiet. | |
| 1565 | Volgens 'n familiebron is hy Daniel Johannes, terwyl sy name op sy ouers se sterfkennisse Daniel Johannes Jacobus is. In Daniel se nageslag kom heelwat tweelinge voor. | |
| 1566 | Volgens 'n familiebron is sy eerste naam Petrus en is sy geboortedatum 19.9.1897. Die teëndeel word op sy sterfkennis bewys. Pieter was minderjarig toe sy moeder oorlede is. Sy eggenote Martha VAN DEN BERG, sterf met die geboorte van hul eersteling. Hy hertrou daarna met Elsje ERASMUS. Pieter was 'n rustende boer van Kommissiedrift, Rustenburg distrik toe hy oorlede is. Vier kinders word genoem. Geen melding word op sy sterfkennis gemaak van sy eerste huwelik of die dogter wat uit sy eerste huwelik gebore is nie. Sy dogter mev. E. Potgieter teken sy sterfkennis 12.10.1971 op Rustenburg. | |
| 1567 | Volgens 'n familiebron is sy tweede naam Wesson, wat versil van Wessel soos dit op sy ouers se sterfkennisse voorkom. Robert was minderjarig toe sy moeder oorlede is. | |
| 1568 | Volgens 'n familiebron, is Jacomina op 4.6.1858 op Roossenekal gebore en op 18.5.1916 oorlede. Haar boedel gee haar geboortedatun 4.6.1869 en haar sterfdatum 20.5.1916 in die ouderdom van 47 jaar 11 maande. Jacomina was 'n boerin op die plaas Purekrantz, Pk Palala, Nylstroom, in die Waterberg distrik ten tye van haar dood. Tien kinders word in haar boedel genoem. Die volgende navorsing deur Mnr Tobi Swart van Pretoria :- Haar sterfkennis is op "Purekrantz" deur vrederegter JJ van Rooyen onderteken. Jacomina het sewe jaar aan asma gely, voordat sy daaraan oorlede is. | |
| 1569 | Volgens die DE WET-stamregister, is haar geboortedatum 21.10.1886 en volgens die RABIE-stamregister is dit 3.10.1886. | |
| 1570 | Volgens die doopregister is haar tweede naam Magrietha, maar volgens haar vader is dit Margaretha. | |
| 1571 | Volgens die RABE stamregister, is sy Engela Elizabeth Christina en volgens die Truter stamregister is haar derde naam Johanna. | |
| 1572 | Volgens Dr. AJ Swanepoel: Rosa se eggenoot bekom op 26 Oktober oordrag van die plaas Niew Munster, wat tot op daardie stadium die leenplaas van Pieter Jansz SWANEPOEL was. Die stamvader van die Swanepoel-Familie. Die plaas in 2000 steeds in besit van die Conradie-familie. | |
| 1573 | Volgens haar dogter se sterfkennis, is sy Engela Cornelia. Volgens SAG is sy Engela Catharina/Carolina. ~a1b1c10 | |
| 1574 | Volgens SAG 9 bl 37 c, is die egpaar op 11 Apr 1871 te Lindley getroud. Volgens Elsie se geboortejaar van 1863 sou dit haar dan 8 jaar oud maak toe sy getroud is - nie moontlik nie. | |
| 1575 | Volgens SAG 9 bl 37 c, is Willem met Elsie VAN WYK op 11 Apr 1871 te Lindley getroud. Volgens Elsie se geboortejaar van 1863 sou dit haar dan 8 jaar oud maak toe sy getroud is - nie moontlik nie. Hul eerste kind is op 7.2.1881 gebore. Die huweliksdatum is in alle waarskynliheid foutief in SAG aangedui. Na die dood van Elsie VAN WYK, trou hy met Maria STEENKAMP. 32. KG no 29180: Rabie, Willem Jacobus 43 jaar oud Adres: Molshoop, Bethlehem Kommando Bethlehem Gevang: Uitkyk, 8 Februarie 1902 KG kamp: Indië | |
| 1576 | Voorheen ALBERTS. Op haar seun Ronald RABIE se gesinsblad, word haar van FOSTER gespel. | |
| 1577 | Voorman | |
| 1578 | Voorman by die Johannesburg Munisipaliteit. | |
| 1579 | Voorman te Durban. | |
| 1580 | Voorman te Villiersdorp. | |
| 1581 | Voorman, Port Elizabeth. | |
| 1582 | Voorman-Laaimeester SAS&H. | |
| 1583 | Vragmotorbestuurder te Maxley, Pk Shannon, Bloemfontein. Afgetree | |
| 1584 | Vragmotorbestuurder, Robertson. | |
| 1585 | Vragmotorbestuurder. | |
| 1586 | Vroulik. | |
| 1587 | vroulik. 21jr van Lindley toe sy met Hermanus VAN EEDEN trou. 1990woon Ludickstraat, Bethleh em>PN:Alet Swanepoel, s/k pa, MF 5-515 nr84, PN: Van Eeden; KLys-90 | |
| 1588 | Wamaker te Robertson. | |
| 1589 | Waterboukundige ingenieur. Beide sy huwelike was kinderloos. | |
| 1590 | wed J. Loock toe sy xx Daniel Dalton | |
| 1591 | Wed. HARMSE. | |
| 1592 | Wed. MOOLMAN. | |
| 1593 | Weduwee BARRY toe sy met Marius RABE trou. | |
| 1594 | Weduwee boerin/huisvrou van The Momosas in die Harrismith distrik toe sy oorlede is. Ses kinders genoem. Haar dogter LV Fourie teken haar sterfkennis 18.3.1981 op Harrismith. | |
| 1595 | Weduwee BRINK toe sy met Christiaan RABE trou. | |
| 1596 | Weduwee BRITS toe sy met Christiaan RABIE getroud is. | |
| 1597 | Weduwee CLOETE toe sy met Johannes RABIE getroud is. Sekretaresse. | |
| 1598 | Weduwee DE BRUYN toe sy met Cornelius RABIE getroud is. | |
| 1599 | Weduwee DE JONGH toe sy met Frederik RABIE getroud is. | |
| 1600 | Weduwee DE VILLIERS toe sy met RABIE getroud is. |