Matches 1,601 to 1,650 of 1,695
| # | Notes | Linked to |
|---|---|---|
| 1601 | Weduwee FOURIE toe sy met Christiaan RABIE getroud is. | |
| 1602 | Weduwee HUGO toe sy met Chritiaan RABIE getroud is. | |
| 1603 | Weduwee HUGO toe sy met Hermanus RABIE getroud is. | |
| 1604 | Weduwee LOUBSER toe sy met Christiaan RABE getroud is. | |
| 1605 | Weduwee MARITZ toe sy met die wewenaar Peter RABE trou. | |
| 1606 | Weduwee MORKEL toe sy met Pierre RABIE getroud is. | |
| 1607 | Weduwee PIETERSE toe sy met Schalk RABIE getroud is. | |
| 1608 | Weduwee toe sy met Ernst RABE trou. | |
| 1609 | Weduwee van Andries VAN DER MERWE toe sy met die wewenaar Abraham RABIE getroud is. | |
| 1610 | Weduwee van Balthasar Johannes Klopper | |
| 1611 | Weduwee van Boshof toe sy oorlede is. Drie kinders genoem. Haar moeder teken haar sterfkennis 8.11.1918 op Boshof. Haar kinders ook in haar moeder se boedel genoem. | |
| 1612 | Weduwee van Jacobus KLOPPERS toe sy met Hendrik RABIE getroud is. | |
| 1613 | Weduwee van Max NORTJE toe sy met Abraham RABIE getroud is. | |
| 1614 | Weduwee van Petrus VILJOEN toe sy met Schalk RABIE getroud is. | |
| 1615 | Weerkundige. | |
| 1616 | Werfopsigter. | |
| 1617 | Werk by AVBOB, Kroonstad. | |
| 1618 | Werk by Natalse Paaiedepartement Tans Pensioenaris | |
| 1619 | Werk by Natalse Paaiedepartement. | |
| 1620 | Werk op Cobra-myn, Gravelotte Tvl. | |
| 1621 | Werktuigkundige | |
| 1622 | Werktuigkundige en Boer | |
| 1623 | Werktuigkundige te Brakpan. | |
| 1624 | Werktuigkundige Trekker | |
| 1625 | Werktuigkundige. | |
| 1626 | Werktuigkundige. | |
| 1627 | Werktuigkundige. | |
| 1628 | Werktuigkundige. | |
| 1629 | Wewenaar toe hy met Hermina CRONJE getroud is. | |
| 1630 | Wewenaar. | |
| 1631 | At least one living or private individual is linked to this note - Details withheld. | Rabie, Wilhelmus Gerhardus (P4956)
|
| 1632 | Willem was 'n 24jr boer van Sheltered Vale, Rosetta ten tye van sy huwelik met Christina RABIE. In 1989 'n sakeman van Old Main Road, Rosetta, Mooirivier, Natal. | |
| 1633 | Willem was van Beaufort-Wes ten tye van sy huwelik met Maria DU PLOOY. Jan Visagie identifiseer Willem as 'n Voortrekker Stamouer afkomstig van die Beaufort distrik. Sy vertrekdatum is onbekend, maar hy was reeds in Januarie 1846 in die binneland. Op 21.1.1846 word die plaas Stinkhoutfontein naby die Watervalsrivier, in die Ohrigstad distrik op sy naam aangeteken. | |
| 1634 | Willy and Rosemarié own and run 'Cranes Nest Mountain Lodge' | |
| 1635 | Winkelassistent. | |
| 1636 | Winkelier. Ooskloof Jagersfontein | |
| 1637 | Wollie het geboer op die plaas 'Nonna' in die Worcester distrik. Hy was 'n oud skolier van die Hoër Jongeskool in die Paarl, waar hy onder meer onderrig ontvang het in die landbouklas van Mnr. J.B.(Sonnie) Le roux, later sy mededirekteur in die KWV. Mnr. Le Roux was destyds sekretaris van die Paarlse boerevereniging en die skoolseun het dikwels saam met sy onderwyser vergaderings bygewoon. Hy het deelgeneem aan die debatsverening van die skool en toe hy op die familieplaas kom boer het, het hy aangesluit by die Overhex debatsvereniging, wat een van die oudste debatsverenigings in die land was. Gedurende die Tweede Wêreld Oorlog was hy lid van die Ossewa Brandwag sedert die stigting tot die ontbinding daarvan en het tot die rang van Generaal gevorder. Wollie Rabie was 'n knap en vooraanstaande wynboer. Op 13 September 1955 het hy Direkteur geword van die KWV waar hy 25 jaar gedien het tot 31 Januarie 1980. Hy was ook stigterslid van die De Wet Koöperatiewe Wynkelder, die eerste in die Worcester distrik as ook die Pakstoor. In 1946 was hy Direkteur van die kelder as ook onder-Voorsitter en Sekretaris in 1980 en in 1980 Voorsitter tot kort voor sy dood. Hy was ook bestuurslid van SA Wine Farmers Association. Hy was 'n jarelange kampvegter vir die bevordering van brandewyn. Olof Bergh, was die eerste brandewyn van oorsprong, op die mark. Op dié spesiale produk, so reg uit die hart van die Breëriviervallei, was hy besonders trots. Hy was ook Direkteur van die Maatskappy. Hy was so te sê die vader van Olof Bergh brandewyn. Verder het hy op die Nonna Waterraad gedien, was betrokke by die Worcester Skou, en was Direkteur van Breërivier Bottelering. Hy word allerweë beskou as 'n hardwerkende, godsdienstige mens; 'n mens wat 'n reguit pad geloop het en deurgans koersvaste standpunte gehandhaaf het . | |
| 1638 | woon Bergstraat, Montagu-Wes. 15 kinders>PN:Johan Vermeulen | |
| 1639 | Woon Goodwood, Kaapstad. | |
| 1640 | Woon in die Overberg. Na die dood van Geertruy GROBBELAAR trou hy met Margaretha WESSELS. | |
| 1641 | woon Kerkstraat, Boshof met dood - vyf kinders genoem$Oorsaak vandood: Larynx Karsinoom>PN:A let Swanepoel, s/k pa, MF 5-508 nr 4442,VAB 1905/71 | |
| 1642 | Woon Molteno. | |
| 1643 | Woon op Grootkloof, Soutpan distrik, Spioenskop. | |
| 1644 | Woon op Pietersburg. | |
| 1645 | woon Roselaan 47, Bloemfontein met dood - twee seuns genoem>235p39,PN:Alet Swanepoel, | |
| 1646 | Woon te 'Goudmijn', in die Robertson distrik. | |
| 1647 | Woon te 'Kromrivier', in die Piet Retief distrik. | |
| 1648 | Woon te Angora in die Bonnievale distrik. | |
| 1649 | Woonagtig op Cradock. | |
| 1650 | Woonagtig op Spes Bona in die Carolina distrik ten tye van haar dood. |