Matches 1,651 to 1,695 of 1,695
| # | Notes | Linked to |
|---|---|---|
| 1651 | Woonagtig te Bloemfontein. Hy is 'n Voorman. | |
| 1652 | Woonagtig te Worcester. | |
| 1653 | Woonatig te Bloemfontein. | |
| 1654 | Word in die NG Kerk Hendrina aangeneem op 22.1.1922. Verhuis na Utrecht in 1939 waar hy op Vlakplaats boer. | |
| 1655 | Word nie op sy moeder se sterfkennis genoem toe sy in 1884 oorlede is nie. | |
| 1656 | Wouda was bekend as Suster Rabie van Sunnyside, Pretoria. | |
| 1657 | Wynboer op "Wansbek" en "Rietvlei" in die Robertson distrik. | |
| 1658 | Wynboer op Leipzig, in die Worcester distrik. Nadat sy huwelik met Rehanna GROENEWALD ontbind word, trou hy met Mariana JORDAAN. | |
| 1659 | Wynmaker assistent. | |
| 1660 | x Alistar BAILLIE | |
| 1661 | x Barnabas Beyers HUGO | |
| 1662 | x Beukes>167p13 | |
| 1663 | x Burger>PN:Alet Swanepoel, s/k pa, MF 5-516 nr 4992 | |
| 1664 | x DORMICK (Domnick) | |
| 1665 | x FIRTEL/THISTLE | |
| 1666 | x Harold REYNOLDS (2 kinders) xx Eric BLUMENTHAL (1 kind) | |
| 1667 | x HIGGINS | |
| 1668 | x McFARLANE Verhuis na Australiƫ en is daar oorlede>PN:AletSwanepoel, G30/3/4 | |
| 1669 | x Newton Allan ROWE (1 kind) xx Charles Clememt STRAPP | |
| 1670 | x ROUX xx SCHELHAFER/CHELISE | |
| 1671 | x Trevor TRIBELHORN | |
| 1672 | x Wartburg 11.8.1927 H.H.L. MEREIS(?) | |
| 1673 | x Winburg, Martha VAN STRAATEN (wed. PRETORIUS) | |
| 1674 | Ystersmid. | |
| 1675 | ~a1b2c3d11e13 | |
| 1676 | ~Ek betwyfel die korrekte spelling van MARK! | |
| 1677 | ~EK HET ERNSTIGE BEDENKINGE OOR HIERDIE MAN SE PLASING IN DIE STAMLYN! Hier is beslis 'n probleem met sy nageslag, maar vermoedelik eerder met sy plasing in die stamlyn. | |
| 1678 | ~Ek wonder of sy nie eerder Jacoba Christina is nie ?? (Alet) Jacomina is op 8 Desember 1901 in die Konsentrasiekamp Bethulie, Tent 763, oorlede. Haar moeder, boetie en sussie is ook in die kamp oorlede. Hulle het gewoon op 'Olivenkloof', Fauresmith. | |
| 1679 | ~Geslag van hierdie persoon onseker. | |
| 1680 | ~In 2004 as Elsa RABIE as kieser geregistreer. Skynbaar nie getroud nie. | |
| 1681 | ~In 2004 was sy nie as kieser geregistreer nie, omdat sy nie 'n SA Burger was nie. | |
| 1682 | ~In 2004 was sy nog nie weer getroud nie en is sy steeds onder RABIE as kieser geregistreer. | |
| 1683 | ~Kan hy dalk Theunis Linde wees?? | |
| 1684 | ~Moontlik Charl Francois * 7.12.1927 wat in 2004 woonagtig was te Mpumalanga. | |
| 1685 | ~Moontlik Johannes Jacobus RABIE * 10.5.1945 x Maria NN * 31.5.1947. | |
| 1686 | ~Moontlik Margaretha Jacoba DE WET * 25.4.1857 = Worcester 31.5.1857 d.v. Francois Cornelius DE WET en Susanna Jacomina DE VOS | |
| 1687 | ~Nie in 2004 as kieser geregistreer nie | |
| 1688 | ~Nie in 2004 as kieser onder RABIE geregistreer nie. | |
| 1689 | ~Sneuwel op slagveld ??? Watse oorlog was in 1914?? Moontlike datumfout. | |
| 1690 | ~Sy is nie Engela Christina ELIZABETH soos in die Rabie-register nie. | |
| 1691 | ~Sy is vermoedelik Susanna Jacomina | |
| 1692 | ~Volgens die RABE werkstuk is sy d.v. Johannes Jacobus DE BEER en Maria Magdalena VAN DEN BERG. | |
| 1693 | ~Volgens die RABIE drukstuk is sy * 8.9.1926 - kan nie wees nie, dan is sy jonger as haar oudste dogter. | |
| 1694 | ~Volgens die RABIE drukstuk is sy ses jaar voor haar ouers se huwelik gebore. Vermoedelik 'n tikfout met die * | |
| 1695 | ~Volgens GISA se databasis is haar * 4.4.1929. |