Notes


Matches 251 to 300 of 1,695

      «Prev «1 ... 2 3 4 5 6 7 8 9 10 ... 34» Next»

 #   Notes   Linked to 
251 Boer op "Rietvlei", Klaasvoogds.  
252 Boer op "Rietvlei", Klaasvoogds.  
253 Boer op "Sonskyn" in die Robertson distrik.  
254 Boer op "Wansbek" in die Robertson distrik.  
255 Boer op 'Agterplaas' Sutherland  
256 Boer op 'Boomplaas', Fauresmith. Hy het aan die Groot Trek deelgeneem. Hy en seun Johannes Jacobus sou saam met Piet Retief na Dingaan se kraal gegaan het. 'n Dagreis van die laer af het 'n storm hulle oorval en is hulle sopnat terug laer toe. Toe Piet Retief en sy geselskap later weer verterk het, was Izak en sy seun siek en het in die laer agtergebly. Só het hulle die slagting by Dingaan se kraal vrygespring.  
257 Boer op 'Buffel' in die Lindley distrik.  
258 Boer op 'De Wilge' in die Worcester distrik. Louis was 'n luitenant in die Tweede Wêreld Oorlog en het die DFC Medalje vir dapperheid gekry. Hy was navigator op die "bombers" met die Tweede Wêreld oorlog in Pole  
259 Boer op 'Die Eiland' in die Ceres distrik.  
260 Boer op 'Dryhill Farm', in die Philippi distrik. Sy geboortedatum onseker - twee datums word aangedui 17 Jul 1919 of 16 Sep 1918.  
261 Boer op 'Groenkloof'. Philippi  
262 Boer op 'Nonna ' in die Worcester distrik.  
263 Boer op 'Nonna', in die Worcester distrik.  
264 Boer op 'Rietkuilplaas' dist. Lindley.  
265 Boer op 'Rondebossie' dist. Malmesbury

 
266 Boer op 'Salon' in die Luckhoff distrik.  
267 Boer op 'Taaibosch', in die Fauresmith distrik.  
268 Boer op 'Waldeen' Darling.  
269 Boer op Agter Hexrivier in die Worcester distrik.  
270 Boer op Appelsdrif, langs die Keisersrivier in die Bossieveld.  
271 Boer op Bellevue, in die Robertson distrik. Hy is deur 'n bandiet doodgeskiet. Die egpaar was kinderloos.  
272 Boer op Blaaublommetjieskloof in die Klipheuwel distrik. Die egpaar se huwelik was kinderloos.  
273 Boer op Brakvlei in die Nuy/Worcester distrik. Voorsitter van die SA Landbou-Unie en die Landbou Vereniging van Kaapland, asook onder voorsitter van die Landbou Vereniging.  
274 Boer op Branddrift in die Standerton distrik.  
275 Boer op Buffelskloof en Takkap in die McGregor distrik.  
276 Boer op Buffelskraal en Môreson.  
277 Boer op Buffelskraal in die De Doorns distrik.  
278 Boer op Buffelskraal Wes, De Doorns  
279 Boer op Buffelskraal Wes, De Doorns  
280 Boer op Buffelskraal, De Doorns  
281 Boer op Buffelskraal.
Vanaf 2004 woonagtig te Kleinmond.
Oorlede op 4 Augustus 2007 na 'n lang stryd met kanker. 
 
282 Boer op Caledon.  
283 Boer op De Hoop en later by Klaasvoogdsrivier, Robertson.  
284 Boer op De Vlei, De Doorns.  
285 Boer op Deepdene, in die Kranskop distrik.  
286 Boer op die plaas "Dankbaar" in die Bonnievale distrik.  
287 Boer op Driefontein, Tulbach distrik.  
288 Boer op Elandslaagte, in die Albert distrik. Na die dood van Johanna VENTER, trou hy met Maria JANSEN.  
289 Boer op Franschhoek.  
290 Boer op Groenewoude in die Vredenburg distrik.  
291 Boer op Hertzog in die Wartburg distrik.  
292 Boer op Kaallaagte.  
293 Boer op Kleinberg, Pk Langebergweg.  
294 Boer op Kleinplaas in die Aberdeen distrik.  
295 Boer op Klippan in die Wesselsbron distrik.  
296 Boer op Klippiespan Hopetown  
297 Boer op Knelvlei, in die Vrede distrik.  
298 Boer op Leipzig in die Worcester distrik.  
299 Boer op Leipzig, in die Worcester distri.  
300 Boer op Leipzig, in die Worcester distrik.  

      «Prev «1 ... 2 3 4 5 6 7 8 9 10 ... 34» Next»