Matches 401 to 450 of 1,695
| # | Notes | Linked to |
|---|---|---|
| 401 | Boer. Na die dood van Magdalena FERREIRA trou hy met Ellen ROSSOUW. Na haar dood, trou hy het Margaretha KOLBE. | |
| 402 | Boer. "Wansbek" Robertson | |
| 403 | Boer. B.Comm. (Stellenbosch 1950) | |
| 404 | Boer. B.Sc. Landboukundige | |
| 405 | Boer. op "Nonna" De Wet. | |
| 406 | Boer.'Mooifontein' Lindley | |
| 407 | Boer.op' Welverdiend' | |
| 408 | Boerin van Olievenhoutskloof, Boshof ten tye van haar dood. Ses kinders en drie kleinkinders genoem. Haar seun PCN Swart teken haar sterfkennis 29.1.1927 op Boshof. | |
| 409 | Bombay Civil Service No children | |
| 410 | Bookkeeper | |
| 411 | Bookkeeper | |
| 412 | Boorman te Springs. | |
| 413 | Bou aannemer te Eastleigh, Edenvale. | |
| 414 | Bouaannemer, Carletonville. | |
| 415 | Boukontrakteur. | |
| 416 | Bouopsigter SA Spoorweë. | |
| 417 | Briewebesteller. | |
| 418 | Burgemeester van Worcester | |
| 419 | burger Stellenbosch | |
| 420 | Burger Swellendam. Die egpaar is die stamouers van die Jansenville Groblers en is oorlede in die huis van hul skoonseun Jan Frederik van Deventer en is vermoedelik daar begrawe. | |
| 421 | burger Swellendam>PN:Alet Swanepoel, G1/8/1 bl 68 | |
| 422 | Burger van Drakenstein toe hy met Dina BRITS getroud is. In 1736 woon hy by Dawid Malan op Vierfontein, Onder Roggeveld. Meeste van sy kinders se dope kon nie opgespoor word soos in Pama aangedui nie. | |
| 423 | Burger van Drakenstein toe hy met Martha BOTHA getroud is. Die volgende navorsing deur Dr. AJ Swanepoel gedoen: In argiefstukke van Stellenbosch (Stb 13/31) kom sy naam voor op 'n lys van persone wat tussen 1736 en 1744 op veldtogte uitgegaan het. In daardie tyd is sy adres aan gedui as 'In die Slangehoek op zyn plaats' en op zyn selfs aan d' Olifantsrivier by Pieter de Villiers. Dit is die huidige Oudshoorn distrik. Volgens opgaafrolle van Uitenhage (J110) 1792 woonagtig in die Uitenhage-distrik. | |
| 424 | Burger van Drakenstein. | |
| 425 | Burger van Drakenstein. Na die dood van Maria KLOPPER trou hy met Louisa PIENAAR. Hierdie tak en nageslag, spel hul van oorwegend GROBBELAAR. Hulle het in die omgewing van Graaff-Reinet en Middelburg Kaap gewoon. Sommige trek na Cradock en vestig hulle daar. Vandag woon van die lede tussen Cradock en Queenstown. | |
| 426 | Burger van Graaff-Reinet. Jan Bastiaan, seun van Christiaan, was ontevrede met die regering van die dag. Die Tulbaghvallei het agteruitgegaan onder die wanbestuur van Joachim van Plettenberg. Die paaie na die Kaapse mark was swak en die vergoeding vir 'n swaar verdiende oes, té min om 'n bestaan te maak. Berigte van 'n pragtige wêreld en beter vooruitsigte uit die Noorde het hulle bereik. So het Jan Bastiaan besluit om te trek en hom in die Kamdeboo in die Graaff-Reinetdistrik te vestig. Ongeveer tussen die jare 1785 en 1790 het Jan sy van verander na Rabie, soos sy broer Hans, in die Nuy vallei. Met sy troue in 1790 was hy reeds Rabie en sy eerste kind Christiaan Jacobus is Rabie gedoop op 25-11-1792. Sover vasgestel kon word, die eerste baba só gedoop. Sy suster Geertruy is as getuie ook as Rabie aangeteken. | |
| 427 | Burger van Stellenbosch. Volgens die SWART-stamregister is hy Matthys Johannes. | |
| 428 | Burger van Stellenbosch. | |
| 429 | Burger van Stellenbosch. | |
| 430 | Burger van Stellenbosch. Na die dood van Johanna LOUW, trou hy met Maria VAN ZYL. | |
| 431 | Burger van Stellenbosch. Na die dood van Maria SCHEEPERS, trou hy met Anna KUUN. | |
| 432 | Burger van Stellenbosch. Uit sy eerste huwelik met Susanna RABIE word ses kinders gebore. Hertrou met Francina VOSLOO, en sy tweede huwelik is kinderloos. | |
| 433 | Burger van Swellendam | |
| 434 | Burger van Swellendam | |
| 435 | Burger van Swellendam. | |
| 436 | Burger van Swellendam. | |
| 437 | Burger van Swellendam. | |
| 438 | Burger van Swellendam. | |
| 439 | Burger van Swellendam. | |
| 440 | Burger van Swellendam. | |
| 441 | Burger van Swellendam. | |
| 442 | Burger van Swellendam. | |
| 443 | Burger van Swellendam. | |
| 444 | Burger van Swellendam. | |
| 445 | Burger van Swellendam. | |
| 446 | Burger van Swellendam. | |
| 447 | Burgerlike Kleremaker in diens van die Weermag. Kinderloos. | |
| 448 | By gebrek aan geboortedatums vir sy kinders en sy huweliksdatums, is dit onbekend wie die moeder van sy kinders is. | |
| 449 | By gebrek aan huweliksdatums, is dit onbekend wie van sy drie eggenotes die moeder van sy kinders is. | |
| 450 | Carel en Karen het geen kinders gehad nie. Hy het 'n dogter by Sue-Ann Hougaard buite die huwelik. Sue-Ann is oorlede op 16 April 2007 op die ouderdom van 27 jaar. |