Notes


Matches 451 to 500 of 1,695

      «Prev «1 ... 6 7 8 9 10 11 12 13 14 ... 34» Next»

 #   Notes   Linked to 
451 Carel het geboer op "Goudyn" Rawsonville  
452 Carel was van Rintelin. Soldaat in diens van die VOC (Van Fischbeck in Hesse-Schaumburg)  
453 Carolina was 21jr en van Witpan, Boshof toe sy met Abraham SWANEPOEL getroud is. Ten tye van haar dood, woonagtig Kerkstraat 1, Boshof. Sewe kinders genoem.  
454 Catharina was 16 jaar oud toe sy met Jacobus RABIE getroud is.  
455 Charlotte word nie op haar moeder se sterfkennis genoem toe sy in 1889 oorlede is nie.  
456 Chemikus  
457 Christiaan is op 24 Augustus 1900 as krygsgevangene in Groenpunt, oorlede aan meningitis



KG no 7438: Rabie, Christian Jacobus Jnr 17 jaar oud
Adres: Rietkuil, Kroonstad
Kommando: Kroonstad
Gevang: Plaas, 1 Augustus 1900 
 
458 Christian was van Leipzig, Duitsland afkomstig. Hy arriveer aan die Kaap in 1723 aan boord van die Borsselen, as soldaat van die VOC. Verkry sy burgerskap in 1725 en vestig hom as meulenaar in Drakenstein. In 1727 besit hy 'n perd, 'n slaaf en wapentuig. 'n Jaar later het hy ook 24 beeste.

Sy nageslag spel hul van RABIE of RABE. 
 
459 Christina was 'n 21jr klerk van Argyll Hotel, Mooirivier toe sy met Willem GROENEWALD getroud is.
In 1989 'n huisvrou van Old Main Road, Rosetta, Natal. 
 
460 Christina was 19 jaar oud toe sy met Johannes LE ROUX getroud is.  
461 CIO Eerste Nasionale Bank  
462 Commercial Artist  
463 Cornelia Francis gedoop, maar verander haar name na Camillia Ellen toesy aansoek doen vir ou derdoms pensioen>PN:Alet Swanepoel, G30/3/4  
464 Cornelia sterf aan masels in die Konsentrasiekamp, Kroonstad op 4 November 1901  
465 Cornelia was 20jr toe sy met Mattheus GROENEWALD getroud is. Drie kinders word op haar sterfkennis genoem.  
466 Cornelia was die voorkind van Catharina, die slavin, afkomstig van Malabar, en Cornelis Claassen. Verbintenisse tussen burgers en slavinne wat tot vaste verhoudings ontwikkel het, het gewoonlik op 'n huwelik uitgeloop. Haar ouers is later getroud en sy is dan geëg en in die blanke samelewing op gelyke voet met die kinders van blanke egpare aanvaar. Cornelia was dus half- Indies  
467 Cornelis Claassen het gekom van Utrecht  
468 Cornelis het gekom van Utrecht  
469 Cornelis was 'n 30jr boer van Rouxville ten tye van sy huwelik met Hester SMITH.  
470 d.v. Abraham Albertus MOLLER en Susanna Helena BRUWER.  
471 d.v. Abraham VAN DEN BERG en Christina Elizabeth NN.  
472 d.v. Albertus en Margaretha LAUBSER.  
473 d.v. Barend J. MEYER en Johanna NN.  
474 d.v. Barend Johannes JANSE VAN RENSBURG en Magdalena Carolina BRITS.  
475 d.v. Bartel Ernst August RABE en Maria Magdalena SCHEEPERS.
Weduwee MEYER (AMJC Muller) toe sy met Ignatius RABE trou. 
 
476 d.v. Benjamin en Rachel SWERSKY.  
477 d.v. Carel T. PAPENFUS en en Maria OBERHOLZER.  
478 d.v. Catharina Dorothea WEIDEMAN-dg. Sekretaresse.  
479 d.v. CJP JORDAAN en AC PRETORIUS.
Haarkapster. 
 
480 d.v. Ernst Jacobus MARAIS en Martha Magdalena CILLIERS.  
481 d.v. Frederik Jacobus RABIE en Maria Aletta VAN EEDEN.  
482 d.v. H.J. BOTHA en A.C. DREYER.  
483 d.v. Hendrik VAN HEERDEN en Hester Magdalena NN.
Weduwee van Cornelis VAN ROOYEN toe sy met Johannes RABIE getroud is. 
 
484 d.v. Jacobus en Sophia BOONZAAIER.  
485 d.v. Jacobus Marthinus BOTHA en Aletta Johanna NN.  
486 d.v. L.J. VOSLOO.  
487 d.v. M.C. MARAIS en A.C. VAN SCHALKWYK.  
488 d.v. Petrus en Jakoba STEYN.  
489 d.v. Pieter Heinrich HEINZ en Katharina Maria Magdalena AHRENS.  
490 d.v. Renier en Rina RABE.  
491 d.v. Salmon Fourie Dutton en Johanna Aletta NN.  
492 d.v. Sandy VAN BREDA en Minnie MALHERBE.  
493 d.v. Willem Jacobus PRINSLOO en Sebella Elizabeth BOTHA.  
494 d.v. William TARRT en Elizabeth NN.  
495 Daar bestaan skynbaar onsekerheid oor Christina se korrekte geboortedatum. Die volgende twee datums word vir haar gegee: 26 Jun 1892 of 11 Aug 1895  
496 Daniel en sy vrou was 13 jaar lank vervreem maar nie geskei nie.  
497 Daniel was 'n 26jr boer van Zandvliet, Robertson ten tye van sy huwelik met Susanna VAN EEDEN.  
498 Daniel word op 2 jarige ouderdom aangeneem deur mnr. BOBBERT van Paul Roux en word sy van na BOBBERT verander. In 1970 is hy terug na sy RABIE ouers, maar behou sy aangenome van.  
499 Databasis Administrateur  
500 Departement Bantoe Onderwys  

      «Prev «1 ... 6 7 8 9 10 11 12 13 14 ... 34» Next»