Notes


Matches 551 to 600 of 1,695

      «Prev «1 ... 8 9 10 11 12 13 14 15 16 ... 34» Next»

 #   Notes   Linked to 
551 Dr.  
552 Dr. E.G. Malherbe was van 1945 tot 1965 rektor van die Universiteit van Natal.  
553 Dr. Fritz Rabe het sy laerskoolopleiding aan die Duitse laerskool on Philippi ontvang en sy hoërskoolstudie aan die Hoërskool Voortrekker in Wynberg voortgesit. In 1951 het hy hom aan die Universiteit van Kaastad as geneesheer bekwaam en sy hospitaaljaar in die Swartland hospitaal op Malmesbury voltooi. Daarna het hy hom op Klawer gevestig, waar hy byna twintig jaar gepraktiseer het. Op 1 Februarie 1969 het hy hom by die Kaapse Provinsiale Administrasie aangesluit en is aangestel as assistent-superintendent van die Conradie hospitaal. Op 1 Julie 1970 is hy tot senior mediese superintendent van die Tygerberg hospitaal bevorder en met ingang van Januarie 1972 tot eerste mediese supertintendent van dié hospitaal. Hy het vier jaar in die stadsraad van Parow gedien en was in dié tyd twee jaar lank onderburgemeester. In 1976 was hy burgemeester van Parow  
554 Dr. Skoolhoof.  
555 Draaier, Johannesburg.  
556 Draftswoman  
557 Drie van die egpaar se ses kinders is jonk oorlede.  
558 Drie van die egpaar se sewe kinders sterf jonk.  
559 Drielingsuster van Johanna Maria Magretha Frylinck en Sophia Christina Maria.  
560 Drielingsuster van Johanna Maria Magretha Frylinck en Sophia Christina Maria.  
561 Drielingsuster van Sophia Christina Maria en Elizabeth Anna.  
562 Drienie was die dogter van die Voortrekker Johannes Jacobus. Sy het vertel hoe haar vader met sy realistiese beskrywing van die slag van Bloedrivier en ander ervarings, die kinders se verbeelding en avontuurlus van kleins af gaande gemaak het. Kort voor die uitbreek van die Tweede Vryheidsoorlog is sy met Sarel van der Merwe, 'n jong boer uit Metz getroud. Hulle het na Oos Londen verhuis, maar toe die oorlog uitbreek, is hulle terug na die Vrystaat om albei by die Boeremagte aan te sluit - sy as Rooikruisverpleegster en hy as gewone burger. Deur sy dapper optrede is hy tot Kommandant bevorder, maar is deur die vyand gevange geneem en ter dood veroordeel. 'n Boerekommando onder aanvoering van sy vrou het hom egter uit die tronk bevry. Tant Drienie het die Engelse baie moeilikheid besorg en is sy meer as 'n jaar lank in vier veskillende tronke gevange gehou. In haar boek 'Onthou' het sy haar eie en ander se ervarings gedurende die oorlog op dramatiese wyse beskryf. Haar laaste lewensjare het sy in die ouetehuis 'Sonop' op Brits deurgebring.  
563 Drukker.  
564 Drywer op 'n myn in Brits Ongetroud  
565 Drywer, Boksburg.  
566 Edna was 21jr en van Bethulie afkomstig toe sy met Pieter GROENEWALD getroud is.  
567 Een van die vele RABE/stamvaders wat na Suid-Afrika gekom het.
Philippus RAAP(B), wat later RABE word was van Warthen, in die Pruisiese Silesië afkomstig "geweesen soldaat onder het Bataillon". 
 
568 Een van die vele RABIE/RABE stamvaders wat na Suid-Afrika gekom het.  
569 Een van die vele RABIE/RABE stamvaders wat na Suid-Afrika gekom het. Hy was die seun Wilhelm en Maria RABE. soos op sy streftekennis aangedui is. Hy kom op 5 Mei 1883 aan boord van die 'German' na Suid-Afrika. Boer op die Kaapse Vlakte naby Vaderlands vlei.

Hy is in 'n trein op De Aar oorlede 
 
570 Eers met LEWIS getroud, voordat sy met Jacobus RABIE trou.  
571 Eie Besigheid - Besigheids geskenke  
572 Eie Besigheid - Besigheids Geskenke  
573 Eie besigheid as projek bestuurder. Nou afgetree  
574 Eie Besigheids Geskenke onderneming  
575 Eie Rekenaars Besigheid  
576 Eienaar van D&E Staal.  
577 Eiendoms Agent  
578 Eiendomsagent  
579 Eiendomsagent.  
580 Eiendomsagent.  
581 Eiendomsagent.  
582 Ekonoom  
583 Electrical Technician  
584 Elektriesiën  
585 Elektrisiën  
586 Elektrisiën het Kragstasies gebou  
587 Elektrisiën Nigel/Evander  
588 Elektrisiën te Naboomspruit.  
589 Elektrisiën te Odendaalsrust.  
590 Elektrisiën.  
591 Elektrisiën.  
592 Elizabeth het ses buite egtelike kinders by Gabriel Jacobus PIETERS (haar suster se man) gehad, voordat sy as 'n 46jr jongedoter met die 76jr wewenaar Lambert GROENEWALD getroud is. Na sy dood, trou sy met Zacharias NEETLING. Woon Mountonstraat, Hendrina Tvl toe sy oorlede is.  
593 Elizabeth was 17jr en van Boshof afkomstig toe sy met Willem BRITS getroud is. Met haar moeder se dood in 1981 was sy met Daniel SMIT getroud.  
594 Elizabeth was minderjarig en van Napier toe sy met Jan GROENEWALD trou.  
595 Elna het by die SPCA gewerk. Eendag kom vra 'n swart man by haar kantoor vir geld en toe sy weier steek hy haar met 'n mes dood. Sy was 51 jaar oud.  
596 Elsje was 22jr en van Swellendam afkomstig toe sy met Sarel SWANEPOEL getroud is.  
597 Ernst was 'n bouer en selfopgeleide argitek. In 1846 het hy na die oosgrens op kommando gegaan.  
598 Fabrikant in Seepunt  
599 Ferdie was 'n wynboer van 'Leipzig' , Nuy. Hy was voorsitter van die Kaapse Wyntentoonstelling, lid van die Landbou kredietraad en het baie jare lank in die bestuur van die Bolandse Landbou Unie gedien. Verder was hy voorsitter van die Keerom besproeiingsraad, voorsittter van die Nuy Koöperatiewe Kelder en 'n gekoöpteerede lid van die Breëriviervallei Wynskoukomitee. Hy was ook voorsitter van die Koöperatiewe Wynkelderkomitee in die Boland.  
600 Ferdinant Carel-dg.  

      «Prev «1 ... 8 9 10 11 12 13 14 15 16 ... 34» Next»