Notes


Matches 601 to 650 of 1,695

      «Prev «1 ... 9 10 11 12 13 14 15 16 17 ... 34» Next»

 #   Notes   Linked to 
601 Financial Director  
602 Financial Director  
603 Finansiële Klerk  
604 Fisioloog. Nie op sy moeder se sterfkennis genoem toe sy in 1996 oorlede is nie.  
605 Fisioterapeut.  
606 Fitter and Turner  
607 Fotograaf.  
608 Francois-dg.  
609 Frederik was 'n 30jr wewenaar boer van Rondekuil ten tye van sy huwelik met Cornelia TRUTER.  
610 Gabriel het een kind by sy wettige eggenote Johanna Christina VAN WYK gehad. Daarna het hy ses buite egtelike kinder by haar haar suster (sy skoonsuster) Elizabeth Margaretha VAN WYK. Gabriel sterf aan huis van sy broer op Erfnis.  
611 Gabriel Jacobus-dg.  
612 Gawie het op Olifantsdoorns, McGregor geboer.  
613 Geboortedatum 29.5.1933 of 20.10.1935
Boer te Geelputs, Williston. 
 
614 Geboortedatum fout - verwys haar jonger suster Catharina Salmina * 6.1.1909  
615 Geboortedatum fout - verwys haar ouer suster * 12.7.1909  
616 Geboortedatum onseker.  
617 Geboortedatum onseker.  
618 gebore toe sy vader in die Diplomatieke diens was. 1983: van Sachvillewoonstel 4035, Vlokstraat 1 35, Sunnyside, Pretoria - geen beroep>PN:AletSwanepoel, s/k ma, KLys-83, PN:Z Swanepoel  
619 Geen ISB nommer, Geen Uitgewer Source (S42)
 
620 Geen kinders  
621 Geen kinders  
622 Geen kinders. Twee keer getroud. Wil nie sy gegewens laat opteken nie.  
623 Geertruy is die derde kind van haar vader.  
624 Gen. Eng. Supervisor. Afgetree  
625 Geneesheer  
626 Geneesheer te Windhoek.  
627 Geneesheer.  
628 Geneesheer.  
629 Geneesheer.  
630 Geoktroeërde rekenmeester.  
631 Geoktrooieerde Rekenmeester  
632 Geoloog  
633 Geoloog, Rosettenville, Johannesburg.  
634 George is oorlede in die Princess Nursing Home, Johannesburg.  
635 George Julian-dg.  
636 Gerrie is grootgemaak deur haar oom Jan en Tant Truitjie Laubscher. Hulle het gewoon op die plaas 'Clovelly', wat vroeër deel was van 'Buffelskraal'. Tant Truitjie was 'n suster van Daniel Jacobus Wynand Wium. Madelein Hugo, 'n broerskind van oom Piet Hugo van 'Bergplaas', Touwsrivier, was die geselskapsdame (companion) van tant Truitjie. Daantjie Wium (Bolletjie) se seun Harry, het gaan vleksleep by die meisie op die buurplaas en hulle is getroud in 1927. Tant Truitjie wat op daardie stadium reeds 'n invalide was het Gerrie se suster, Lettie, gekry om haar op te pas tot haar dood in 194  
637 Gert Cornelis gedoop. Op sy moeder se sterfkennis, is sy name Gerhardus Cornelius. Sy geboortedatum in doopregister stem ooreen met sy geboortedatum op sy moeder se sterfkennis. Op sy eie sterfkennis en op die kieserslys word hy as Gerhardus Cornelius aangedui.
Verwys na sy broer Thomas Leonard (h2 ) wat volgens die doopregister op 27.10.1927 gebore is - dit is vermoedelik 'n fout in die doopregister.
In 1989 was Gerhardus 'n kontroleerder woonagtig Robertstraat 262, Silverton, Pretoria.
Volgens sy sterfkennis is sy ouers: Lukas Jacobus en Cornelia Dina Groenwald (wat foutief is).
Geskei van Aletta RABE en ten tye van sy dood met Johanna VAN STADEN getroud. Sy eggenotes se nooiensvanne nie op sy sterfkennis aangedui nie . Woon 6de Straat 25, Tweeling met dood. Geen kinders word op sy sterfkennis genoem nie, slegs bemakings gemaak aan sy tweede eggenote se kinders.
Die volgende besonderhede deur Tobi Swart van Pretoria verskaf:
Saak: TAB TPD ILLIQUID 503/62
Huisvesting: Nasionale Argief, Pretoria
Saakdokumente
Besonderhede :
Eiser: boedelberedderaar van M/C 2320/61, boedel van Cedric KOCH
versus
Verweerder: Gerhardus Corneius GROENEWALD
Rede:
KOCH en GROENEWALD het saam in vennootskap 1902 morge 14 vk roede gekoop van "Greenfels", distrik Gwelo en GROENWALD het nog nooit die verskuldigde R4000,00 betaal nie. Intussen het die rente na R15,000,00 geakkumuleer
Koopkontrak toon dat GROENEWALD * 10-10-1927
Hofbevel
Pretoria 27-03-1962
GROENEWALD moet die bedrae aan die boedel van C KOCH betaal
--------------------------------
Saak nagegaan op 28-07-2003 deur:
Tobi Swart Professionele navorser by tsearch Pretoria 
 
638 Getroud en het 2 seuns en 1 dogter. Woon in Windhoek  
639 Getroud met DE JONGH of DE JONGE  
640 Getroud met O.H.F. KROGER of David WINE.  
641 Gevangenisdiens  
642 Gewilde sanger en liedjieskrywer Johannes Kerkorrel  
643 graansorteerder>Truter p382, p325  
644 Grofsmid.  
645 Grofsmid.  
646 At least one living or private individual is linked to this note - Details withheld. Family F2727
 
647 Haar name word as Sucilia Jacomina deur 'n familiebron gegee, wat met haar ouers se sterfkennisse verskil.  
648 Haar vader se name word foutiewelik as Johannes Jacobus in die doopregister aangeteken.  
649 Haar van onseker. Sy en Johannes Charles Alfred Rabie was kinderloos  
650 Haar van word ook SLOSSER gegee.  

      «Prev «1 ... 9 10 11 12 13 14 15 16 17 ... 34» Next»