Notes


Matches 701 to 750 of 1,695

      «Prev «1 ... 11 12 13 14 15 16 17 18 19 ... 34» Next»

 #   Notes   Linked to 
701 Hulle eiendom besit in Luckhoff en roerende eiendom in die Kaapkolonie.  
702 Hulle het gewoon op Petrus Steyn  
703 Hulle het in Lüderitz SWA gewoon  
704 Hulle het te 'Welgelegen', Van Riebeeckstraat, Stellenbosch gewoon  
705 Hulle is geskei in 1960 Family F1642
 
706 Hulle is geskei op 16-6-1944 Family F2486
 
707 Hulle woon te 'Oakland' Greytown, Natal  
708 Hy gee in 1774 sy van op as Kloppers  
709 Hy het aanvanklik op Westminster, Orchard geboer en woon later op Wolwekloof, Pickstones, Simondium.  
710 Hy het blykbaar twee seuns: Gabriel Jacobus en Jacobus.  
711 Hy het in Hamburg, Duitsland gewoon en is daar oorlede. Sy gesin het in +- 1882 na suid Afrika verhuis.  
712 Hy het nie na Suid-Afrika toe gekom nie. Sy seun Heinrich het na Port Elizabeth gekom maar is weer terug na Leipzig, Duitsland  
713 Hy het op Middelplaas geboer. Opleiding ontvang aan Universiteit Stellenbosch, Rhodes en UKOVS. Behaal die grade B.A. en LLB. LV vir Oudshoorn en Minister van Landbou. Medestigter en voorsitter Kango Tabak Koöp, Lid van die Tabak Beheerraad, voorsitter van die SA Volstruisveer Koöp, asook Ons Wikels Koöp Bpk.
Lief gewees vir rugby en het ook presteer in verspring op Stellenbosch. 
 
714 Hy het op Wansbeck, in die Robertson distrik geboer.  
715 Hy het sy skoolopleiding aan die Duitse Laerskool in Philippi en die Hoërskool Voortrekker in Wynberg ontvang. Daarna het hy op 'Philippiplaas' begin boer. Hy het veral bekend geword vanweë sy Vlaamse perde en sy leierskap in die Duitse gemeenskap. Hy was ondermeer sekretaris van die Boerevereniging van die Kaapse Vlakte, voorsitter van die Nasionale Party-tak van Philippi en raadslid van die Westelike Provinsie-landbougenootskap  
716 Hy in sy jong dae verhuis na Senekal  
717 Hy is soms ook Theodorus Johannes Cornelis.  
718 Hy is van die Onrus Manor aftreeoord op Hermanus in 2005.  
719 Hy is vermoedelik Johannes Hendrik BURGER * 15.6.1828 = Swellendam 5.10.1828  
720 Hy is vermoedelik van Maria PRELLER geskei, toe hy met die Groot Trek die Kaap verlaat het, hoewel daar nie amptelike dokumente daaroor gevind kon word nie. Maria het in Kaapstad agter gebly.Christiaan was 'n vriend en ondersteuner van Stephanus Schoeman in Noord Transvaal. Hy was Landdros van Soutpansberg en Provinsiale Bestuurder van
die dorp Pieterpotgietersrus. Hy was lid van die Episkopale Kerk. 
 
721 Hy kom oorsprinklik van Hoorn in Nederland en immigreer in 1712/13 na Sui9d Afrika  
722 Hy sterf aan huis van H.J. Morkel.  
723 Hy sterf by sy woning op Boshof. Drie kinders genoem. Met die ondertekening van die egpaar se Testament, was hulle op Olievenhoutskloof in die Boshof distrik woonagtig. Sy eggenote teken sy sterfkennis 14.1.1946 op Boshof.  
724 Hy was 'n slagter van Aberdeen ten tye van sy dood. Vyf kinders genoem. Boedel: Niks.  
725 Hy was die eerste Hoof van die Doofstom en Blinde Instituut op Worcester (1881-1927).  
726 Hy woon moontlii in Namibië  
727 Hy word wettiglik deur iemand anders aangeneem en sy naam verander na Victor Francis.  
728 Hyskraanbestuurder SAS/H Durban  
729 ID nr: 022 402112W en 980625 0016 004
Susanna was 20jr en van Hartbeestrivier afkomstig toe sy met Barend GROENEWALD getroud is. Pensioenaris van Rileystraat 96, Parow Vallei en SASSAR Ouetehuis, Hendrik Verwoerdlaan, Panaroma ten tye van haar dood. Sewe kinders genoem.

~Boedel: R9,273-54 - testament beskikbaar 
 
730 In 1983 'n fabriekwerker van Mertinstraat 7, Noorder-Paarl.  
731 In 1983 'n onderwyseres woonagtig Andrewstraat 11, Wilkoppies, Klerksdorp. Haar nooiensvan nie op haar eggenoot se sterfkennis gemeld nie.  
732 In 1983 'n passer en draaier van Reierweg 97, Atlasville, Boksburg.  
733 In 1983 'n pensioenaris van Alexandraweg 3, Barberton en word haar nooiensvan RABE op die kieserslys gespel.  
734 In 1983 'n verpleegster van Williamsstraat 18, Noorder Paarl.  
735 In 1983 'n voorman van Optenhorststraat 22, Paarl.  
736 In 1983 'n voorman van Pieter Wiumstraat 33, Noorder-Paarl. Van Van Riebeeckstraat 5, Ceres ten tye van sy dood. Twee kinders genoem.

~Boedel: R100-00 - GEEN testament 
 
737 In 1989 'n afgetrede boer van Kerkstraat 33, Mosselbaai. Ten tye van sy dood, was hy 'n sakeman van dieselfde adres. Vier kinders genoem.

~Boedel: R3,094,117-04 
 
738 In 1989 'n ambagsman van Eged House 10a, Langstraat, Kemptonpark.  
739 In 1989 'n assistent woonagtig Herby Currerstraat 386, Garsfontein, Pretoria.  
740 In 1989 'n boekhoudster woonagtig Franklinstraat, Meiring Park, Worcester.  
741 In 1989 'n boer van Le Rous, Virginia.  
742 In 1989 'n boer van Rosalind, Barkly-Wes.  
743 In 1989 'n huisvrou van Buitekantstraat 34, Riviersonderend.  
744 In 1989 'n huisvrou van Die Ou Herber 12, Van Zylstraat, Robertson.  
745 In 1989 'n huisvrou van Hatford 1, Kommetjieweg, Vishoek.  
746 In 1989 'n huisvrou van Kerkstraat 33, Mosselbaai.  
747 In 1989 'n huisvrou van Pinehurstweg 92, Kenwyn, Kaapstad en is haar name Jenetta Uneeda RABE op die kieserslys, sowel as op haar sterfkennis en nie Janetta Uneda soos wat in SAG aangedui word nie. Pensioenaris van Olympusweg 3, Ferndale, Brackenfell ten tye van haar dood. Twee kinders genoem.s

~Boedel: R 5,054-69 
 
748 In 1989 'n huisvrou van Van Zylstraat 22, Universitas, Bloemfontein.  
749 In 1989 'n klerk van Eglug Gluae, Earetweg, Scharborough, Kaapstad.  
750 In 1989 'n klerk van Umhlatzanaweg 39, Seaview, Durban.  

      «Prev «1 ... 11 12 13 14 15 16 17 18 19 ... 34» Next»