Notes


Matches 751 to 800 of 1,695

      «Prev «1 ... 12 13 14 15 16 17 18 19 20 ... 34» Next»

 #   Notes   Linked to 
751 In 1989 'n klerk van Van Zylstraat 22, Universitas, Bloemfontein.
Woon Van Zylstraat 41, Universitas, Bloemfontein met dood. Vyf kinders genoem. Sy eggenote se nooiensvan word nie op sy sterfkennis gemeld nie. 
 
752 In 1989 'n landbou ingenieur van Van Wijkstraat 104, Nelspruit.  
753 In 1989 'n passer en draaier woonagtig Trans Burger woonstel 510, Jacob Mareestraat 308, Pretoria.  
754 In 1989 'n pensioenaris van Hatford 1, Kommetjieweg, Vishoek, Kaapstad, waar die egpaar steeds in 2003 woonagtig is.
My opregte dank aan mnr. en mev. Groenewald vir die beskikbaarstelling van familie inligting.

~Mnr Groenewald stuur op 14.11.2003 aan my voltooide gesinsblaaie terug. Hy kan nie vir my sy broers en susters se name gee nie. Die CAG dogter voel ek dus onseker, want hy kon nie haar volle name verskaf nie. 
 
755 In 1989 'n sekretaresse van Reierweg 97, Atlasville, Boksburg.  
756 In 1989 'n verteenwoordiger woonagtig Limpopostraat 22, Middelburg Tvl.  
757 In 1989 'n werktuigkundige van Swartstraat 17, Kemptonpark, waar hy steeds woonagtig was toe hy oorlede is. Drie kinders genoem.  
758 In 1989 administratiewe beampte woonagtig Trans Burger woonstel 510, Jacob Mareestraat 308, Pretoria.  
759 In 1989 is hy 'n passer, woonagtig Coombeweg 29, Plumstead.  
760 In 1989 van Kerkstraat, Strand.  
761 In 2001 woonagtig op Dewetsdorp.  
762 In 2004 van Oudshoorn.  
763 In 2004 van Stellenbosch.  
764 In 2004 woonagtig Gauteng.  
765 In 2004 woonagtig Gauteng.  
766 In 2004 woonagtig in die Vrystaat en met LENNOX getroud.  
767 In 2004 woonagtig in Pretoria. In 2005 woonagtig in Roodepoort. Marie is 'n ywerige versamelaar van Genealogie.  
768 In 2004 woonagtig Mpumalanga.  
769 In 2004 woonagtig op Worcester.
Haar roudiens word gehou Vrydag 1 April 2005 om 3nm in die Nuwerus Tehuis, Russelstraat, Worcester.
Moeder, Ouma en Oumagrootjie van: Gerrit & Ria, Romenie & Piet, Jan, kinders, kleinkinders en agterkleinkinders. 
 
770 In 2004 woonagtig te Bloemfontein.  
771 In 2004 woonagtig te Bloemfontein.  
772 In 2004 woonagtig te Bloemfontein.  
773 In 2004 woonagtig te Garsfontein, Pretoria.  
774 In 2004 woonagtig te Kleinmond.  
775 In 2004 woonagtig te Kleinmond.  
776 In 2004 woonagtig te Potchefstroom.  
777 In 2004 woonagtig te Potchefstroom.  
778 In 2004 woonagtig te Riebeek-Wes.

~Haar besonderhede word nie op die gesinsblad verskaf nie. (Naam en *) 
 
779 In 2004 woonagtig te Volksrust.  
780 In 2004 woonagtig te Wakkerstroom.  
781 In 2004 woonagtig Volksrust.  
782 In 2004 woonagtig Wes-Kaap.  
783 In 2004, woonagtig KwaZulu-Natal. Pensioenaris  
784 In 2004, woonagtig Vishoek, Kaapstad.  
785 In 2004, woonagtig Vishoek, Kaapstad. Vloot Offisier.  
786 In die filmbedryf.  
787 in die huweliksregister is sy eerste naam 'Johannes'. Landbouer vanZoutrivier ten tye van s y huwelik met Elizabeth McDONALD>AMS, s/k pa,G70/3/1  
788 In die RABIE werkstuk word sy aangeduias SUSIER, geb. BRAND  
789 In die Viljoen Register, word haar van RABE aangedui.  
790 In Oktober 2004 nog ongetroud.  
791 Ingenieur  
792 Ingenieur in Auckland Park, Johannesburg.  
793 Ingenieur, Port Elizabeth.  
794 Ingenieur, Pretoria.  
795 Ingenieurs Tegnikus  
796 Ingenieurs Verteenwoordiger  
797 Instrumentasie en rekenaartegnikus by Koeberg.  
798 Interne ouditeur, Lebowa Ontwikkelingskorporasie.  
799 Internet Diensverskaffer  
800 Invalide. Sy het op 2½ maande ruggraatontsteking opgedoen. Op 4 maande 'n groot breinoperasie ondergaan en is sederdien in 'n rystoel.  

      «Prev «1 ... 12 13 14 15 16 17 18 19 20 ... 34» Next»