Notes


Matches 901 to 950 of 1,695

      «Prev «1 ... 15 16 17 18 19 20 21 22 23 ... 34» Next»

 #   Notes   Linked to 
901 Kontrakteur in Pietermaritzburg. Hy is moontlik met 'n SCOTT dame getroud.  
902 At least one living or private individual is linked to this note - Details withheld. Rabie, Jacobus Theunissen (P4962)
 
903 Korrektiewe Dienste - Logistieke Afdeling  
904 Korrektiewe Dienste - Opvoedkundige Afd.  
905 Kosteberekeninge Klerk Yskor  
906 Kraandrywer van Maggstraat 9, Wespark, Johannesburg met dood. Twee seuns genoem.
Op sy sterfkennis word sy vader se name foutiewelik as Abraham Johannes Jacobus GROENEWALD aangedui. Sy moeder word egter korrek aangedui. 
 
907 Kraandrywer, Pretoria.  
908 Kredietbestuurder  
909 Kroegman, Messina.  
910 Kroegman.  
911 Krygspraktisyn.  
912 Kunstenaar.  
913 L.J.-dg  
914 Laaimeester te Zastron.  
915 Landbouer en burger van Graaff-Reinet.  
916 Landbouer van Bosjemansdrift.  
917 Landbouer.  
918 Landboukundige  
919 Landboukundige.  
920 Landdros te Hoopstad.  
921 Landdros te Springbok.  
922 Leenta is begrawe op die Familieplaas "Nonna" De Wet. Distrik Worcester  
923 Lektor Dept. Fisiologie, Universiteit Pretoria  
924 Lektor in Latyn aan Universiteit Stellenbosch en word later benoem as hoofregter van Suid-Afrika.

Pieter Rabie studeer aan die Universiteit van Stellenbosch. Hy behaal die graad B.A. in 1937, M.A. (Latyn) in 1938 en M.A. (Grieks) in 1939. Hy was enige jare as lektor in Latyn verbonde aan die Universiteit van Stellenbosch. In 1948 behaal hy sy LL.B. met lof en praktiseer as advokaat totdat hy in 1966 tot die Transvaalse regbank toegelaat word. In 1965 het hy as een van drie senior advokate, Suid Afrika by die Wêreldhof in Den Haag verteenwoordig. In 1982 word hy benoem tot hoof-regter van Suid Afrika . 
 
925 Lektor in plantkunde, Universiteit van Pretoria.  
926 Lektor P.U.K..  
927 Leonora was 19jr en van Porterville toe sy met Johan GROENEWALD getroud is.  
928 Lewies Johannes-dg.  
929 Lisa has become a New Zealand Citizen  
930 Lisensiebeampte.  
931 At least one living or private individual is linked to this note - Details withheld. Rabie, Jacobus Theunissen (P4955)
 
932 At least one living or private individual is linked to this note - Details withheld. Rabie, Josias Maree Maree (P910)
 
933 Logistiek  
934 Logostieke Koördineerder  
935 Loodgieter  
936 Loodgieter.  
937 Loodgieter.  
938 Loodgieter.  
939 Louw-dg.  
940 Lt. R.N.. s.v. William SLEIGH van Hanworth House, Middlesex, Engeland en regsadviseur van Koning George III.  
941 Lucelle was adopted in 1997  
942 Lugrader-elektrisiën.  
943 Luitenant SA Polisie. Hy is houer van die SAP Troue Diens medalje en die SAP Ster vir Verdienste  
944 Maatskaplike werkster  
945 Maatskappy rekenmeester.  
946 Magasynman, Bellville.  
947 Makelaar.  
948 Margaretha is die tweelingsuster van Dorothea Magdalena Carolina. Met haar doop, word haar vader se van "Kommering" in die doopregister gespel.  
949 Maria was die 44jr weduwee van Christiaan RABIE en van Marabasland, Zoutpansberg toe sy met Johannes MYNHARDT getroud is. Ten tye van haar dood, was sy op Noodhulp, Marabastad, Zoutpansberg woonagtig. Twee kinders uit haar eerste huwelik genoem. Haar sterfkennis word deur Veldkornet HC Janse van Rensburg onderteken.  
950 Maria was van Beaufort-Wes toe sy trou. Sy was reeds 'n weduwee toe sy oorlede is. Vier dogters op haar sterfkennis genoem.  

      «Prev «1 ... 15 16 17 18 19 20 21 22 23 ... 34» Next»