Matches 951 to 1,000 of 1,695
| # | Notes | Linked to |
|---|---|---|
| 951 | Maria was van Guestin, Anhalt, Duitsland afkomstig. Sy is ook as Maria Sibella SAX of SACHSE bekend. Na die dood van Johan Christoffel HAAK (Stamvader) trou sy met Pieter SWANEPOEL (Stamvader) en word haar van SAXXEN in die huweliksregister aangeteken. Twee dogters uit haar eerste huwelik gebore en agt kinders uit haar tweede huwelik, wat haar dan die stammoeder van die SWANEPOEL familie in Suid-Afrika maak. Volgens Johann van den Berg: Aan die einde van 1714 doen Maria Sibella aansoek by die Stellenbosch Kerkraad om alimentasie vir Johannes VAN DEN BERG = 3.3.1709 (s.v. die stamvader, Jacobus VAN DEN BERG en Jacomina CARTENIERS). Sy voer aan dat sy hom reeds geruime tyd reeds versorg na die dood van beide sy ouers. Volgens bladsy 153 van Biewenga se boek: "De diaconie zorgde ook voor kinderen ... Maria Sibilla Sax, getrouwd Swanepoel, verzorgde al voor de gewelddadigde dood van Jacobus van den Bergen in 1714 diens zoontje. Van den Bergen woonde in die tijd bij Robert Jansz van Hoorn in. Kennelijk had Van den Bergen zijn zoon voor enig geld uitbesteed, want Sax klaagde dat de jongen haar sinds Van den Bergens dood grooteliks ten laste was. Daarom vroeg zij de diaconie om alimentasie voor het kind. Die zegde toe: drie rijksdaalders per maand en vier rijksdaalders voor de moeite tot dusver." | |
| 952 | Marine Engineer | |
| 953 | Marine Engineer | |
| 954 | Marine Engineer | |
| 955 | Martha was 18 jaar oud toe sy met Lourens LE ROUX getroud is. | |
| 956 | Martha was kronies siek vir 7 jaar. | |
| 957 | Masjienbediener, Alberton. | |
| 958 | Masjinis te Mafikeng. | |
| 959 | Matrone | |
| 960 | Mattheus was 'n 24jr boer van Dardenelles, Bethlehem ten tye van sy huwelik met Cornelia OLIVIER. Met haar dood in 1984 woonagtig Robertstraat 262, Silverton, Pretoria. | |
| 961 | Mediese Dokter | |
| 962 | Mediese dokter | |
| 963 | Mediese Internis. | |
| 964 | Meganiese inspekteur. | |
| 965 | Meganiese Ontwerper in Pretoria | |
| 966 | Messelaar op Edenvale, Johannesburg. | |
| 967 | Messelaar te Bryanson, Johannesburg. | |
| 968 | Messelaar te Westdene, Johannesburg. | |
| 969 | Messelaar van Johannesburg. | |
| 970 | Messelaar van Westdene, Johannesburg. | |
| 971 | Messelaar, Krugersdorp. | |
| 972 | Messelaar, Pomona Estates, Kempton Park. | |
| 973 | Messelaar, Pretoria. | |
| 974 | Messelaar. | |
| 975 | Messelaar. | |
| 976 | Met die dood van Anna VAN EEDEN in 1933 het die egpaar op Tradouwshoek, in die Barrydale distrik gewoon. Trou daarna met Heledje EELDERS. | |
| 977 | Met haar doop, was haar ouers woonagtig Voor Kogmaanskloof. | |
| 978 | met haar doop, word haar vader se name Saul Francois Swanepoel en haarmoeder se name Anna Ce cilia Maria Francke in die doopregistergeskryf>AMS, s/k pa, RA4/76 1889 | |
| 979 | Met sy doop, word sy moeder se name Anna Magdalena FOUCHE in die doopregister aangeteken. Op sy sterfkennis word sy moeder se name Anna Naomi Swanepoel aangedui, wat foutief is. Pensioenaris van Forsmanstraat 37, Christiana ten tye van sy dood. Voorheen van Kingstraat 2a, Pietermaritzburg. Vier kinders genoem. >PN:Alet Swanepoel, s/k pa, RA4/64 627, TAB 5557/72 | |
| 980 | Met sy doop, word sy vader se name slegs Pieter Stephanus in die doopregister aangeteken. Nie op sy moeder se sterfkennis genoem toe sy in 1980 oorlede is nie. | |
| 981 | Met sy geboorte was sy vader in die Diplomatieke Diens. 1983: Amptenaar van Hercules Kwartiere 1, Boksburg. Sy naam kom 'n vir tweedekeer op die 1983 kieserslys voor, as bourekenaar van Woodystraat 714, Wingatepark, Pretoria. | |
| 982 | Metaalwerker op Edenvale. | |
| 983 | Metallurg. Bestuurende Direkteur | |
| 984 | Metallurgiese Ingenieur Ongetroud | |
| 985 | Meubelmaker in Krugersdorp | |
| 986 | Meulwerker van Kareerand, Philipstown. | |
| 987 | Militêre Offisier. ~Volgens die GISA werkstuk is hy 'n Gesondheidsinspekteur, Vereeniging. | |
| 988 | Minderjarig toe haar moeder oorlede is. | |
| 989 | Minderjarig toe sy moeder oorlede is. | |
| 990 | Moeder: Hester VORSTER. | |
| 991 | Monteurdraaier, Ermelo. | |
| 992 | Monteurdraaier, Woodstock, Kaapstad. | |
| 993 | Morreessburg | |
| 994 | Motor werktuigkundige | |
| 995 | Motorbestuurder. | |
| 996 | Motorhawe eienaar. | |
| 997 | Motorhawe eienaar. | |
| 998 | Motortegnikus en slagter. | |
| 999 | Motorverkoopsman. | |
| 1000 | Motorwerktuigkundige by High Noon, Villiersdorp. |